Soek Resultate - "#SONADebate"

Realiteit oor ekonomie wys Ramaphosa faal Suid-Afrika

2020-02-18
Dr Pieter Groenewald

Twee jaar gelede met die aanvang van sy ampstermyn as president van Suid-Afrika, het pres. Cyril Ramaphosa beleidshervorming, ekonomiese groei en werkskepping beloof. Dit is die kern van die land se probleme. Die realiteit wys egter dat die land in hierdie tyd net agteruit gegaan het.

Daar was wel ... Lees verder


Staatsrede 2020 ‘n tragiese refleksie van gebrek aan verantwoordbaarheid en leierskap in die regering

2020-02-19
Mnr. Fanie du Toit

President Cyril Ramaphosa se staatsrede was vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn groot teleurstelling en het ʼn tragiese refleksie gebied op die gebrek aan respek, verantwoordbaarheid, waardigheid en leierskap wat vaardig is in veral die regerende ANC-party en die EFF.

Oor een saak is die president reg ... Lees verder


Staatsrede 2020 ‘n tragiese refleksie van gebrek aan verantwoordbaarheid en leierskap in die regering

2020-02-19
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se staatsrede was vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn groot teleurstelling en het ʼn tragiese refleksie gebied op die gebrek aan respek, verantwoordbaarheid, waardigheid en leierskap wat vaardig is in veral die regerende ANC-party en die EFF," sê Fanie du Toit, VF... Lees verder


Ramaphosa en ANC besig om burgerlike weerstand tot kookpunt te dryf

2021-02-16
Dr Pieter Groenewald

(Repliek in parlement op pres. Ramaphosa se staatsrede)

President Cyril Ramaphosa en die ANC is besig om burgerlike weerstand teen regeringsvergrype tot kookpunt toe te dryf en hy moet daarvan kennis neem dat dit nie veel langer geduld sal word nie.

Die kwessie rondom korrupsie en oud-president... Lees verder


President slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering nie

2021-02-17
Armand Cloete

(Debat in parlement oor staatsrede)

President Cyril Ramaphosa slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering in Suid-Afrika nie. Terwyl die ouditeur-generaal (OG) jaarliks skokverslae indien oor die stand van munisipaliteite landwyd, het die president met sy onlangse... Lees verder