Soek Resultate - "#SANWOntplooiing"

Ontplooiing van weermag laat talle vrae ontstaan

2020-04-22
Dr Pieter Groenewald

Die ontplooiing van ‘n bykomende 73 180 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) om die polisie te help om Covid-19-regulasies af te dwing, laat talle kwelvrae ontstaan. Dit bring die totale aantal ontplooide soldate op 76 000 teen ‘n geraamde koste van R4,59 miljard.

In... Lees verder


Ontplooiing van weermag laat talle vrae ontstaan

2020-04-22
Die Redaksie

"Die ontplooiing van ‘n bykomende 73 180 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) om die polisie te help om Covid-19-regulasies af te dwing, laat talle kwelvrae ontstaan. Dit bring die totale aantal ontplooide soldate op 76 000 teen ‘n geraamde koste van R4,59 miljard,"... Lees verder