Soek Resultate - "#SANDFDeployment"

Ontplooiing van weermag laat talle vrae ontstaan

2020-04-22
Dr Pieter Groenewald

Die ontplooiing van ‘n bykomende 73 180 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) om die polisie te help om Covid-19-regulasies af te dwing, laat talle kwelvrae ontstaan. Dit bring die totale aantal ontplooide soldate op 76 000 teen ‘n geraamde koste van R4,59 miljard.

In... Lees verder