Soek Resultate - "#PerformanceCenter"

Mpumalanga-regering bestee meer as R300 miljoen aan projekte wat nie bestaan nie: VF Plus dien klag in by OB

2021-12-01
Werner Weber

Die VF Plus in Mpumalanga het ʼn klag by die openbare beskermer (OB) ingedien nadat dit aan die lig gekom het dat die provinsiale departement van kuns, kultuur en sport vanaf 2011 meer as R300 miljoen aan twee projekte in die provinsie bestee het terwyl beide erwe wat vir die projekte aangekoop is,... Lees verder