Soek Resultate - "#Noodbegroting"

Noodbegroting laat meer vrae as antwoorde

2020-06-24
Dr Pieter Groenewald

Vandag se sogenaamde nood- of spesiale aanpassingsbegroting van die minister van finansies, Tito Mboweni, spreek nie werklik die land se probleme aan nie en laat meer vrae as antwoorde oor die land se finansiële welsyn bestaan.

Suid-Afrika se ekonomie staan voor ʼn afgrond, staatskuld neem... Lees verder


Noodbegroting laat meer vrae as antwoorde

2020-06-24
Die Redaksie

"Vandag se sogenaamde nood- of spesiale aanpassingsbegroting van die minister van finansies, Tito Mboweni, spreek nie werklik die land se probleme aan nie en laat meer vrae as antwoorde oor die land se finansiële welsyn bestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Suid-Afrika se... Lees verder


Staat moet ophou inmeng in die ekonomie

2020-07-08
Die Redaksie

"Plan op plan wat in die verlede net uitgeloop het op die totale vernietiging van Suid-Afrika se ekonomie, is al wat die ANC-regering op die tafel kan plaas om die huidige kritieke toestand van die land se ekonomie te beredder," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.

... Lees verder

Regering moet kennis neem van belastingbetalers se weersin om aan te hou betaal vir geen dienste en korrupsie

2020-07-15
Wouter Wessels

(Parlementêre debat: Begroting-wysigingswetsontwerp)

Die ANC-regering moet kennis neem van belastingbetalers se weersin om aan te hou betaal vir dienste wat nie bestaan nie en om toe te sien hoe hul swaarverdiende belastinggeld verdeel word onder korrupte en onbevoegde owerhede net om... Lees verder