Soek Resultate - "#MatlosanaMunisipaleit"

Chaos in Matlosana oor peperduur gastehuis-verblyf van ANC-raadslede

2020-05-28
Fanie Kloppers

Chaos het gister uitgebreek tydens 'n raadsvergadering van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) nadat die VF Plus-koukus in die raad daarop aangedring het dat die verblyf van ses ANC-raadslede in 'n peperduur, luukse gastehuis in Stilfontein op... Lees verder


Eskom saai paniek in nog ‘n groot Noordwes-munisipaliteit

2020-06-26
Die Redaksie

Vir die tweede keer binne ‘n maand het Eskom paniek onder sakelui in besonder gesaai in ‘n groot munisipaliteit deur eensydig voorgenome beplande kragonderbrekings in ‘n advertensie in ‘n plaaslike koerant af te kondig.

Kort op die hakke van Rustenburg, Brits en ander, was... Lees verder


Matlosana-munisipaliteit bring dringende hofaansoek teen grondbesetters na volgehoue druk van VF Plus

2020-09-11
Fanie Kloppers

Die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Stilfontein, Orkney en Hartebeestfontein) bring vandag ‘n dringende aansoek in die Mahikengse hooggeregshof teen grondbesetters wat sedert 2 September weer onwettige strukture by Stilfontein begin oprig.

Die VF Plus het onmiddellik in... Lees verder


VF Plus eis dringende optrede in Matlosana om onwettige staking stop te sit

2020-10-20
Hendrik Jordaan

Die VF Plus het in ‘n skrywe aan die burgemeester van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Stilfontein, Orkney en Hartbeestfontein), Maete Kgaile, aangedring op dringende en ferm dissiplinêre stappe teen werknemers wat tot ‘n onwettige staking oorgegaan het en in... Lees verder


SOE-klopjag in Matlosana: Dit is tyd dat verantwoordelike amptenare rekenskap gee

2020-12-18
Mnr. Michal Groenewald

Dit is hoog tyd dat daar opgetree word teen amptenare van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) wat betrokke is by korrupsie en bedrog en die munisipaliteit die grond in bestuur terwyl getroue belastingbetalers jaarliks R1,8 miljard opdok net om... Lees verder


Wanbestuur by Matlosana-varsproduktemark bedreig beskikbaarheid van vars voedsel

2021-02-05
Fanie Kloppers

Die VF Plus gaan die ouditeur-generaal (OG) versoek om ondersoek in te stel na beweerde wanbestuur by die Matlosana-varsproduktemark om te verseker dat plaaslike gemeenskappe nie ontneem word van noodsaaklike vars voedsel weens wanbestuur deur die ANC-beheerde munisipaliteit nie.

Die party het... Lees verder


VF Plus in Noordwes hou Matlosana-munisipaliteit verantwoordbaar vir agteruitgang

2021-02-11
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus het hom hierdie week tot al drie vlakke van regering gewend om die ANC-beheerde Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) verantwoordbaar te hou vir die vinnige verslegtende situasie in dié munisipaliteit.

Ingryping in Matlosana is... Lees verder


Verval van gemeenskapsgeriewe in Matlosana skokkend

2021-04-13
Fanie Kloppers

Na ter plaatse besoeke van die VF Plus aan openbare gemeenskapsgeriewe in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein), het die skokkende omvang van die verwoesting en verval van hierdie geriewe weens die laksheid en nalatigheid van die ANC-beheerde... Lees verder


VF Plus neem sterk standpunt in teen onwettige goedkeuring van Matlosana-begroting

2021-05-31
Hendrik Jordaan

Die VF Plus het vandag tydens 'n raadsitting van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit sterk kapsie gemaak teen die speaker, Washington Ntozini, se beslissing dat die jaarlikse begroting wettiglik goedgekeur is.

Ntozini het die beslissing gemaak nadat die VF Plus hom daarop gewys het dat die land ... Lees verder


Verkiesing van nuwe burgemeester in Matlosana sloer weens ANC-binnegevegte

2021-08-31
Hendrik Jordaan

Die VF Plus in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Stilfontein, Orkney en Hartbeesfontein) het die LUR vir samewerkende regering, tradisionele sake en behuising (Cogsta) in Noordwes, Lenah Miga, in ʼn skrywe versoek om dringend in te gryp om stabiliteit in die munisipaliteit te... Lees verder