Soek Resultate - "#LockDownLevel4"

Verslapping van Covid-19-regulasies tot Vlak Vier skep die indruk dat regering onseker is oor optrede en geen vertroue het in die samewerking van die publiek nie

2020-04-30
Dr Pieter Groenewald

Net soos wat die regering ʼn verantwoordelikheid gehad het om inperkingsregulasies in te stel om die verspreiding van die koronavirus te keer, net so het hy nou die verantwoordelikheid om die inperking op ʼn sinvolle wyse te lig om die ekonomie weer te ontsluit.

Die inperking het reeds sy doel... Lees verder


Lesufi se sentralisering van voedselhulp in Gauteng immoreel en waarskynlik ongrondwetlik

2020-05-02
Die Redaksie

Die waarnemende LUR van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng, Panyasa Lesufi, se riglyne wat daarop gerig is om voedselhulp in die provinsie onder sy administrasie te sentraliseer, is volgens die VF Plus ongrondwetlik.

"Benewens die feit dat daar twyfel bestaan of die nasionale regulasies... Lees verder


Gautengse LUR vir ekonomiese ontwikkeling moet hulpverleningsbeleid aan ondernemings verduidelik

2020-05-26
Kobus Hoffman

Die ontwykende antwoord van die Gautengse LUR vir ekonomiese ontwikkeling, Morakane Mosupyoe, rondom ʼn vraag na rasgebaseerde finansiële hulp aan sakeondernemings, is ‘n bron van kommer.

Gedurende ‘n virtuele sitting van die Gautengse portefeulje-komitee vir ekonomiese... Lees verder


Heropening van skole: Sentralistiese benadering boesem nie vertroue in nie

2020-05-26
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van basiese onderwys se sentralistiese benadering tot die heropening van skole is nie geskik vir die situasie op skoolvlak nie.

Terwyl talle skole weke lank al gereed is om veilig en ordelik te open, is daar ander waar die eerste voorbereidende stappe nog nie geneem is nie. Dit is... Lees verder