Soek Resultate - "#LockDownLevel3"

VF Plus: Minister van gesondheid stel nie belang in die feite oor rook en Covid-19 nie

2020-05-27
Armand Cloete

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, stel blykbaar nie belang in die kwessie van persoonlike keuse of wetenskaplike bewyse rondom rook en Covid-19 nie.

Tydens ‘n virtuele sitting van die nasionale raad van provinsies, het die VF Plus aan die minister gevra om die wetenskaplike feite te ... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen.

Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister Nkosazana Dlamini Zuma, minister van samewerkende... Lees verder