Soek Resultate - "#Krugersdorp"

Regering verbied sopkombuis om honger mense in Krugersdorp te voed

2020-05-14
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het die waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Panyaza Lesufi, dringend versoek om in te gryp na die onwettige sluiting van ‘n skuiling vir haweloses en sopkombuis in Krugersdorp wat daagliks meer as 1 000 honger mense voed.

Die Wes-Randse distriksmunisipaliteit ... Lees verder


Misdaad floreer in Krugersdorp in die afwesigheid van gemeenskaps-patrolliedienste

2020-05-18
Tjaart Steenkamp

Die afwesigheid van patrolliedienste van gemeenskappolisiëringforums (GPF) in Krugersdorp het misdaad in dié dorp laat toeneem.

Vermeende koperdiewe is feitlik daagliks besig om elektriese kragbokse oop te breek om smeltdrade te steel. Die smeltdrade het feitlik geen herverkoopwaarde... Lees verder