Soek Resultate - "#KZNUnrest"

Phoenix-geweld: Ras nie die sondebok, maar polisie se onvermoë

2021-07-26
Dr Pieter Groenewald

Ras moenie die sondaar gemaak word vir die geweld in Phoenix in KwaZulu-Natal waar talle mense gesterf het nie, maar wel die onvermoë van die polisie en die land se veiligheidstrukture om hul werk behoorlik te doen.

Dit blyk duidelik uit president Cyril Ramaphosa se weeklikse skrywe waarin hy ... Lees verder


ANC-regering verantwoordelik vir lae sakevertroue in Suid-Afrika

2021-08-12
Jaco Mulder

Die daling in sakevertroue in die land tot sy laagste vlak in nege maande ná die opstande en plundertogte van Julie, kan voor die deur van ʼn swak en oneffektiewe ANC-regering gelê word.

Die VF Plus is van mening dat die onvermoë van wetstoepassingsagentskappe om die opstande te... Lees verder