Soek Resultate - "#JuliusMalema"

VBS – Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is.

Vrae oor die ... Lees verder


EFF se optrede is boewery en Malema is aanspreeklik

2020-09-07
Die Redaksie

Die optrede vandag van EFF-lede teenoor die winkelgroep Clicks met gepaardgaande plundery, brandstigting en vandalisme, is niks anders nie as boewery. Die leier van die EFF, Julius Malema, moet persoonlik hiervoor aanspreeklik gehou word aangesien hy sy ondersteuners op sosiale media aangehits het... Lees verder