Soek Resultate - "#Grendeltydperk"

Mpumalanga se poreuse grense kan nasionale inperking in die wiele ry

2020-04-08
Jaco Mulder

Probleme met toegang by grensposte en poreuse grense in Mpumalanga kan die effektiwiteit van die nasionale korona-inperking in die wiele ry indien omstandighede en veiligheid by die grense en grensposte nie verbeter nie.

Die poreuse grense tussen Mpumalanga, Mosambiek en Swaziland, skep nie net 'n ... Lees verder


VF Plus-voorstelle oor veranderinge aan nasionale Covid-19-inperkingsregulasies

2020-04-15
Die Redaksie

"Die nasionale inperkingsperiode om die verspreiding van die Covid-19-virus te keer, het ʼn groot uitwerking op die mense van Suid-Afrika en op die land se ekonomiese voortbestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die infeksiekoers van Covid-19 moet hokgeslaan word terwyl daar op... Lees verder


VF Plus: Minister van gesondheid stel nie belang in die feite oor rook en Covid-19 nie

2020-05-27
Die Redaksie

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, stel blykbaar nie belang in die kwessie van persoonlike keuse of wetenskaplike bewyse rondom rook en Covid-19 nie.

Tydens ‘n virtuele sitting van die nasionale raad van provinsies, het die VF Plus aan die minister gevra om die wetenskaplike feite te ... Lees verder


Eensydige magte van ANC-regering om oor inperking te besluit is verkeerd

2020-06-04
Die Redaksie

"Die VF Plus het ‘n ernstige probleem met vandag se besluit van die kabinet om die nasionale ramptoestand te verleng tot middel Julie vanjaar aangesien die parlement nie inspraak in die eensydige besluit van die regering het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Ingevolge die ... Lees verder