Soek Resultate - "#GPSOPA"

Gauteng-provinsiale rede: Die olifant in die kamer is onteiening sonder vergoeding

2020-02-25
Adv Anton Alberts

Premier David Makhura het vandag met sy Gautengse provinsiale rede talle planne die lig laat sien om die ekonomie, misdaad en maatskaplike kwessies aan te spreek, maar het uiteindelik gefaal om aan te dui watter stappe sy regering sal neem om die onsekerheid oor onteiening sonder vergoeding uit die ... Lees verder


Repliek op Gautengse provinsiale rede: Premier Makhura se vooruitsigte vir Gauteng oorskadu belastingbetalers se finansiële bydraes

2020-02-27
Me. Amanda de Lange

Die premier van Gauteng, David Makhura, se voorstel tydens sy provinsiale staatsrede vir ‘n oostelike deurgangsontwikkeling om die Vaaldriehoek en die Vrystaat te verbind, is ‘n vermorsing van belastingbetalersgeld aangesien nie die provinsie of die munisipaliteite eens oor die... Lees verder


VF Plus vra premier Makhura om standpunt in te neem oor onteiening sonder vergoeding soos gedoen is met e-tol

2020-02-28
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het gister die Gautengse premier, David Makhura, gevra om standpunt in te neem oor die kwessie van onteiening sonder vergoeding in dié provinsie.

Die party het dit duidelik gestel dat Suid-Afrika ‘n scenario van ʼn mislukte staat in die gesig staar weens die swak regering... Lees verder