2020-05-05
Fanie du Toit
Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied ... Lees verder
2020-06-12
Die Redaksie
(Parlementêre debat oor Begrotingswetsontwerp)
"Die naam van die virus wat Suid-Afrika se ekonomie terminaal siek gemaak het, se naam is ANC, nie Covid-19 nie. Die simptome was jarelange wanbestuur en stroping van die fiskus. Dit het die land magteloos en met geen reserwes gelaat vir ... Lees verder
2020-06-24
Dr Pieter Groenewald
Vandag se sogenaamde nood- of spesiale aanpassingsbegroting van die minister van finansies, Tito Mboweni, spreek nie werklik die land se probleme aan nie en laat meer vrae as antwoorde oor die land se finansiële welsyn bestaan.
Suid-Afrika se ekonomie staan voor ʼn afgrond, staatskuld neem... Lees verder
2021-03-19
Die Redaksie
Debat in parlement oor Verdeling van Staatsinkomste (begroting)
"Dit klink na ’n gebreekte plaat om jaar na jaar te sê hoe sleg dit gaan by munisipaliteite en hoe infrastruktuur verval, maar dit moet gesê word aangesien dit die punt bereik het waar mense swaarkry en sterf,"... Lees verder