Soek Resultate - "#DigitalVibes"

Mkhize se erkenning oor kontrak laat vrae ontstaan oor Nasionale Gesondheidsversekering

2021-05-26
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se erkenning vanoggend tydens ‘n mediakonferensie wat gehou is oor die kommunikasiemaatskappy Digital Vibes en 'n onreëlmatige kontrak met die maatskappy, laat verskeie vrae ontstaan oor hoe die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) ook onder... Lees verder

Mkhize moet nou na vore tree en oop kaarte speel oor beweerde ongerymdhede

2021-06-02
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet nou met eerlikheid na vore tree oor die vrae rondom Digital Vibes en oor aanstellings wat in sy kantoor en departement gedoen is.

In Mei 2020 het die VF Plus ‘n geskrewe vraag aan die minister gerig oor die vraag of sy departement enige... Lees verder

Mkhize en Digital Vibes wys opnuut op ANC-regering se morele bankrotskap oor korrupsie in eie geledere; alle Covid-19-kontrakte van departement van gesondheid moet ondersoek word

2021-06-04
Philip van Staden

Hoe meer die regering praat oor optrede teen korrupsie, hoe meer voorbeelde kom na vore dat die ANC-regering eers bereid is om teen korruptes in die regering op te tree wanneer hy geen ander keuse het nie.

Terwyl daar tans met minister Zweli Mkhize, soos soveel keer in die verlede, asem opgehou... Lees verder

Mkhize se spesiale verlof mag nie verhoed dat hy voor portefeuljekomitee vir gesondheid verskyn nie

2021-06-08
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se versoek om op spesiale verlof geplaas te word, is deur president Cyril Ramaphosa goedgekeur, maar dit mag hom nie beskerm om voor die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid te verskyn nie.

Die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane,... Lees verder

VF Plus versoek in parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid dat parlement Mkhize dwing om te verskyn oor Digital Vibes

2021-06-17
Philip van Staden

Die VF Plus het vandag in die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid sterk daarop aangedring dat die parlement die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet dwing om voor die komitee te verskyn oor die Digital Vibes-skandaal.

Die VF Plus het gereageer op ‘n nuttelose verslag... Lees verder

President Ramaphosa se weerhouding van SOE-verslag oor Digital Vibes stuur verkeerde seine uit

2021-07-29
Philip van Staden

President Cyril Ramaphosa se weerhouding van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes waardeur die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, glo bevoordeel is, is besig om die verkeerde seine uit te stuur.

Dit wil voorkom asof die president in hierdie stadium versigtig is om... Lees verder

VF Plus verwelkom Mkhize se bedanking, maar hy moet steeds vervolg word

2021-08-06
Philip van Staden

Die druk wat die VF Plus die afgelope tyd op Zweli Mkhize geplaas het om voor die parlement verantwoording te doen oor sy betrokkenheid as gesondheidsminister by Digital Vibes, het sonder twyfel bygedra tot sy bedanking voor die kabinetskommeling gisteraand.

So ook die druk wat op president Cyril... Lees verder

President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder

« 1 2 »