Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

Ramaphosa moet ingryp in die gewelddadige onluste en vernietiging van eiendom en dit in die openbaar veroordeel

2021-07-10
Dr Pieter Groenewald

Die huidige situasie in die land van geweldpleging, protes en die vernietiging van eiendom, is totaal onaanvaarbaar en kan afstuur op totale anargie.

Ek doen as leier van die VF Plus ‘n dringende beroep op pres. Cyril Ramaphosa om hierdie optrede in die openbaar te veroordeel en op die... Lees verder


Flou houding van Ramaphosa oor onrus stel teleur

2021-07-12
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus sal enige poging steun om die huidige vlaag van anargistiese geweldpleging in die land te ontlont. Die party het egter ’n groot probleem daarmee dat president Cyril Ramaphosa telkens reaktief optree en nie pro-aktief nie.

Hy meld nou dat die land se onderskeie... Lees verder


VF Plus-voorstelle aan president om onrus te ontlont

2021-07-14
Dr Pieter Groenewald

Vanoggend se vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en politieke leiers van Suid-Afrika was konstruktief en het die president onderneem om die voorstelle ter harte te neem en toe te pas waar moontlik.

Ek het dit as leier van die VF Plus benadruk dat die situasie ernstig is en dat daar so... Lees verder


VF Plus-voorstelle aan president om onrus te ontlont

2021-07-14
Die Redaksie

"Vanoggend se vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en politieke leiers van Suid-Afrika was konstruktief en het die president onderneem om die voorstelle ter harte te neem en toe te pas waar moontlik," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Ek het dit as leier van die VF... Lees verder


Onrus: Regering was aan die slaap

2021-07-16
Dr Pieter Groenewald

Wat president Cyril Ramaphosa vanaand gesê het oor die onluste wat Suid-Afrika tot op die rand van anargie gebring het, moes hy Maandag reeds gesê het. Die president praat ook van soldate wat nog in sekere gebiede ontplooi moet word. Ook dit moes ’n week gelede reeds gedoen gewees ... Lees verder


Phoenix-geweld: Ras nie die sondebok, maar polisie se onvermoë

2021-07-26
Dr Pieter Groenewald

Ras moenie die sondaar gemaak word vir die geweld in Phoenix in KwaZulu-Natal waar talle mense gesterf het nie, maar wel die onvermoë van die polisie en die land se veiligheidstrukture om hul werk behoorlik te doen.

Dit blyk duidelik uit president Cyril Ramaphosa se weeklikse skrywe waarin hy ... Lees verder


Phoenix-geweld: Ras nie die sondebok, maar polisie se onvermoë

2021-07-26
Die Redaksie

"Ras moenie die sondaar gemaak word vir die geweld in Phoenix in KwaZulu-Natal waar talle mense gesterf het nie, maar wel die onvermoë van die polisie en die land se veiligheidstrukture om hul werk behoorlik te doen," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit blyk duidelik... Lees verder


President Ramaphosa se weerhouding van SOE-verslag oor Digital Vibes stuur verkeerde seine uit

2021-07-29
Philip van Staden

President Cyril Ramaphosa se weerhouding van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes waardeur die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, glo bevoordeel is, is besig om die verkeerde seine uit te stuur.

Dit wil voorkom asof die president in hierdie stadium versigtig is om... Lees verder


Kabinetskommeling: President tas mis

2021-08-05
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika.

Een van die grootste flaters was die aanstelling van Enoch Godongwana as nuwe minister ... Lees verder


Kabinetskommeling: President tas mis

2021-08-05
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika.

Een van die grootste flaters was die aanstelling van Enoch Godongwana as nuwe minister ... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 »