Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

President slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering nie

2021-02-17
Armand Cloete

(Debat in parlement oor staatsrede)

President Cyril Ramaphosa slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering in Suid-Afrika nie. Terwyl die ouditeur-generaal (OG) jaarliks skokverslae indien oor die stand van munisipaliteite landwyd, het die president met sy onlangse... Lees verder


President slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering nie

2021-02-17
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering in Suid-Afrika nie. Terwyl die ouditeur-generaal (OG) jaarliks skokverslae indien oor die stand van munisipaliteite landwyd, het die president met sy onlangse staatsrede slegs vyf sinne hieraan gewy,"... Lees verder


Ramaphosa systap steeds korrupsie

2021-02-18
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie.

Hy wou ook nie antwoord op ’n direkte vraag oor moontlike presidensiële ... Lees verder


Ramaphosa systap steeds korrupsie

2021-02-18
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hy wou ook nie antwoord op... Lees verder


Ramaphosa in staat van ontkenning oor inentingsprogram

2021-03-01
Dr Pieter Groenewald

Dit wil voorkom of pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van ontkenning verkeer oor die sukses van die regering se Covid-19-inentingsprogram.

Hy sê hy is gelukkig met die vordering wat daarmee gemaak word, maar die realiteit is dat daar tot op hede slegs 67 000 gesondheidswerkers... Lees verder


Ramaphosa in staat van ontkenning oor inentingsprogram

2021-03-01
Die Redaksie

"Dit wil voorkom of pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van ontkenning verkeer oor die sukses van die regering se Covid-19-inentingsprogram," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hy sê hy is gelukkig met die vordering wat daarmee gemaak word, maar die realiteit is dat daar tot ... Lees verder


Ramaphosa-getuienis voor Zondo: Bedrog onder die dekmantel van SEB moet ontbloot word

2021-04-28
Dr Pieter Groenewald

Pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie oor kaderontplooiing, bevestig die deurlopende standpunt van die VF Plus dat regstellende aksie (RA) nie aanvaarbaar is nie en dat dit afgeskaf moet word.

RA is nie gegrond op meriete nie en die enigste oplossing om die staatsdiens reg te ... Lees verder


Ramaphosa-getuienis voor Zondo: Bedrog onder die dekmantel van SEB moet ontbloot word

2021-04-28
Die Redaksie

"Pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie oor kaderontplooiing, bevestig die deurlopende standpunt van die VF Plus dat regstellende aksie (RA) nie aanvaarbaar is nie en dat dit afgeskaf moet word," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"RA is nie gegrond op... Lees verder


Groter ruimte vir selfopwekking van krag dui op ‘n nuwe era wat Suid-Afrika betree

2021-06-10
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van president Cyril Ramaphosa dat die drempel vir die ongelisensieerde opwekking van krag vir eie gebruik van 1 tot 100 mW verhoog gaan word. Dit is 'n belangrike stap in die rigting van volledig mededingende kragopwekking in Suid-Afrika - iets wat die VF Plus ... Lees verder


Covid-19: Regering verantwoordelik vir derde golf infeksies

2021-06-27
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering moet die volle verantwoordelikheid neem vir die nuwe vlaag Covid-19-infeksies en vir die feit dat die gesondheidstelsel ná langer as ’n jaar steeds nie gereed is vir die pandemie nie.

Die eerste inperkings vroeg verlede jaar was juis om die gesondheidstelsel in... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 »