Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

Geleenthede wat Ramaphosa wil skep vir SEB met inentingsprogram wys die ANC stel kaderverryking bo die welstand van die publiek

2021-01-25
Die Redaksie

"Die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa by ‘n vergadering met die Progressiewe Sakeforum (PBF) dat swart ekonomiese bemagtingings-geleenthede geskep moet word met die “ontplooiing” van Covid-19-entstof, maak die deur oop vir korrupsie en wys dat die regering kaderverryking... Lees verder


ANC misbruik Covid-19 om openlik transformasie te bevorder

2021-01-26
Mnr. Michal Groenewald

Die ANC-regering is besig om die Covid-19-pandemie te misbruik om sy agenda van rasgedrewe transformasie openlik te bevorder in totale minagting van die oorlewingstryd van minderhede in Suid-Afrika.

Die regering het vandag bekend gemaak dat ‘n fonds geskep is vir die sukkelende... Lees verder


ANC misbruik Covid-19 om openlik transformasie te bevorder

2021-01-26
Die Redaksie

"Die ANC-regering is besig om die Covid-19-pandemie te misbruik om sy agenda van rasgedrewe transformasie openlik te bevorder in totale minagting van die oorlewingstryd van minderhede in Suid-Afrika," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van toerisme.

"Die regering het vandag ... Lees verder


Duidelik dat regering steeds nie ‘n deeglike inentingsprogram het nie

2021-02-01
Dr Pieter Groenewald

Die enkele verslappings in die Vlak Drie-inperkingsregulasies wat president Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het, was nodig en die aanvanklike inperkings kon grootliks vermy gewees het deur beter voorbereiding en beplanning.

Dit is vir die VF Plus ook kommerwekkend dat niks nuut aangekondig is... Lees verder


Staatsrede 2021: President moet duidelikheid gee oor talle sake soos plaaslike verkiesing en Zuma se minagting van Grondwethof

2021-02-10
Dr Pieter Groenewald

Die tyd het aangebreek vir president Cyril Ramaphosa om aan die mense van Suid-Afrika te sê of die plaaslike verkiesing later vanjaar gaan plaasvind en of die ANC-regering beplan om die Grondwet te wysig om die verkiesing uit te stel.

Dit is een van die belangrikste aspekte waaroor die VF... Lees verder


Staatsrede 2021: President moet duidelikheid gee oor talle sake soos plaaslike verkiesing en Zuma se minagting van Grondwethof

2021-02-10
Die Redaksie

"Die tyd het aangebreek vir president Cyril Ramaphosa om aan die mense van Suid-Afrika te sê of die plaaslike verkiesing later vanjaar gaan plaasvind en of die ANC-regering beplan om die Grondwet te wysig om die verkiesing uit te stel," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is... Lees verder


Staatsrede: ANC en sy beleid is die vuur wat Suid-Afrika vernietig

2021-02-11
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se staatsrede wys hy is uit pas met realiteit en dat hy in ʼn droomwêreld leef waar hy midde in een van die grootste krisistye in die land se geskiedenis steeds droom oor superstede.

Dit terwyl miljoene mense in die land werkloos is of van ʼn welsynstoelaag moet leef. ... Lees verder


Staatsrede: ANC en sy beleid is die vuur wat Suid-Afrika vernietig

2021-02-11
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se staatsrede wys hy is uit pas met realiteit en dat hy in ʼn droomwêreld leef waar hy midde in een van die grootste krisistye in die land se geskiedenis steeds droom oor superstede," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit terwyl miljoene mense... Lees verder


Ramaphosa en ANC besig om burgerlike weerstand tot kookpunt te dryf

2021-02-16
Dr Pieter Groenewald

(Repliek in parlement op pres. Ramaphosa se staatsrede)

President Cyril Ramaphosa en die ANC is besig om burgerlike weerstand teen regeringsvergrype tot kookpunt toe te dryf en hy moet daarvan kennis neem dat dit nie veel langer geduld sal word nie.

Die kwessie rondom korrupsie en oud-president... Lees verder


Ramaphosa en ANC besig om burgerlike weerstand tot kookpunt te dryf

2021-02-16
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa en die ANC is besig om burgerlike weerstand teen regeringsvergrype tot kookpunt toe te dryf en hy moet daarvan kennis neem dat dit nie veel langer geduld sal word nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Die kwessie rondom korrupsie en oud-president... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 »