Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

Ramaphosa versuim om sy grondwetlike plig van nasiebou na te kom

2020-09-25
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se uitsprake dat simbole en monumente wat dateer uit die koloniale- en apartheidstyd verwyder moet word en elders hervestig moet word aangesien dit nie deel kan wees van die nuwe demokrasie nie, skep nie nasiebou nie,

Dit veroorsaak eerder polarisasie en vervreemding... Lees verder


Ramaphosa versuim om sy grondwetlike plig van nasiebou na te kom

2020-09-25
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se uitsprake dat simbole en monumente wat dateer uit die koloniale- en apartheidstyd verwyder moet word en elders hervestig moet word aangesien dit nie deel kan wees van die nuwe demokrasie nie, skep nie nasiebou nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit... Lees verder


Straf vir minister van verdediging net ‘n skyngebaar

2020-09-27
Dr Pieter Groenewald

Die bevinding van pres. Cyril Ramaphosa dat die minister van verdediging en militêre veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, slegs ‘n oordeelsfout begaan het deur toe te laat dat ‘n afvaardiging van die ANC in ‘n militêre vliegtuig na Zimbabwe reis en haar ligte straf... Lees verder


Cele en Lamola se uitsprake oor Senekal is dubbele standaarde

2020-10-07
Die Redaksie

"Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks... Lees verder


Omvang van Suid-Afrika se ekonomiese krisis maak president se ekonomiese herstelplan soveel meer teleurstellend

2020-10-15
Dr Pieter Groenewald

Gegewe die omvang van Suid-Afrika se ekonomiese en fiskale krisis, was die ekonomiese herstelplan wat president Cyril Ramaphosa vanmiddag aangekondig het, soveel meer teleurstellend.

Alles wat die president aangekondig het, was bloot ʼn herhaling van vorige beloftes en planne. Daar is menige... Lees verder


Omvang van Suid-Afrika se ekonomiese krisis maak president se ekonomiese herstelplan soveel meer teleurstellend

2020-10-15
Die Redaksie

"Gegewe die omvang van Suid-Afrika se ekonomiese en fiskale krisis, was die ekonomiese herstelplan wat president Cyril Ramaphosa vanmiddag aangekondig het, soveel meer teleurstellend," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Alles wat die president aangekondig het, was bloot ʼn... Lees verder


Wye konsensus dat president se ekonomiese herstelplan niksseggend is

2020-10-21
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement oor president se ekonomiese heropbou- en herstelplan)

President Cyril Ramaphosa se ekonomiese herstelplan bevat niks nuut nie en niks is gesê wat nie reeds gesê is sedert hy in 2018 president geword het nie. Daaroor bestaan wye konsensus onder al die relevante... Lees verder


Wye konsensus dat president se ekonomiese herstelplan niksseggend is

2020-10-21
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se ekonomiese herstelplan bevat niks nuut nie en niks is gesê wat nie reeds gesê is sedert hy in 2018 president geword het nie. Daaroor bestaan wye konsensus onder al die relevante rolspelers in Suid-Afrika," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Mediumtermyn-begroting: ANC-regering in skaakmat-posisie

2020-10-28
Die Redaksie

"Die harde werklikheid oor minister Tito Mboweni se meduimtermyn-begroting van vandag is dat die fiskus nie meer geld het nie en die minister se plooiery van die begroting is ʼn blote rondskuif van stoele op die dek van die Titanic," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die minister is... Lees verder


Minister van binnelandse sake ontduik vraag oor inperkingsregulasies oor ANC se besoek aan Zimbabwe

2020-11-03
Dr Pieter Groenewald

Die minister van binnelandse sake, dr. Aaron Motsoaledi, het ’n onaanvaarbare en ontwykende antwoord gegee op ’n parlementêre vraag van die VF Plus oor die ANC se omstrede besoek aan Zimbabwe en of die lede van die afvaardiging aan die inperkingsregulasies voldoen het.

Die... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 9 10 »