Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

President se aankondiging oor skole is teleurstellend en beloftes om korrupsie te bekamp sleg lippetaal

2020-07-24
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem.

Die besluit is teleurstellend, omdat daar skole is... Lees verder


Ramaphosa se kabinetskomitee net oëverblindery

2020-08-11
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se ministeriële taakspan wat verslag moet doen oor bedrog en korrupsie met tenders en kontrakte wat met Covid-19 verband hou, is niks anders nie as oëverblindery nie en ‘n poging om die publiek te paai deur voor te gee die regering is bewus van korrupsie en ... Lees verder


Omstandighede dwing Ramaphosa om regulasies te verslap

2020-08-15
Dr Pieter Groenewald

Dit was nie goeie leierskap nie, maar omstandighede wat president Cyril Ramaphosa gedwing het om die drakoniese Covid-19-inperkingsregulasies aansienlik te verslap.

Nie net het ANC-lede regdeur die strukture van die ANC die inperking grootliks misbruik om noodfondse te plunder nie, maar... Lees verder


Omstandighede dwing Ramaphosa om regulasies te verslap

2020-08-15
Die Redaksie

"Dit was nie goeie leierskap nie, maar omstandighede wat president Cyril Ramaphosa gedwing het om die drakoniese Covid-19-inperkingsregulasies aansienlik te verslap," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Nie net het ANC-lede regdeur die strukture van die ANC die inperking grootliks... Lees verder


Onwettige grondbesetting wek kommer en skep konflik

2020-08-18
Die Redaksie

"Die VF Plus neem kennis van die aansienlike toename in onwettige grondbesettings in Suid-Afrika wat onvermydelik sal lei tot wrywing en konflik tussen grondeienaars en die grondbesetters. In sommige gevalle is boere besig om in massas op te trek op grondbesettings te voorkom en dit het groot... Lees verder


Ramaphosa erken sy onvermoë om op te tree teen korrupsie

2020-08-24
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat president Cyril Ramaphosa diepliggende probleme in die ANC deur middel van twiets op die sosiale media noem, is ‘n bewys dat hy onbevoeg is om die probleme daadwerklik op enige ander manier aan te spreek.

Hy tree op soos ‘n Pontius Pilatus wat nie self wil optree teen... Lees verder


Ramaphosa erken sy onvermoë om op te tree teen korrupsie

2020-08-24
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat president Cyril Ramaphosa diepliggende probleme in die ANC deur middel van twiets op die sosiale media noem, is ‘n bewys dat hy onbevoeg is om die probleme daadwerklik op enige ander manier aan te spreek.

Hy tree op soos ‘n Pontius Pilatus wat nie self wil optree teen... Lees verder


Nuwe dagbreek realiseer toe nie onder Ramaphosa, eerder ‘n sonsondergang

2020-08-27
Dr Pieter Groenewald

Die omvattende korrupsie tydens die huidige Covid-19-inperkingstydperk onderstreep opnuut dat die “nuwe dagbreek” van korrupsiebestryding nie vir Suid-Afrika aangebreek het soos wat president Cyril Ramaphosa met sy inhuldiging as president beloof het nie.

Dit lyk veel eerder na ʼn... Lees verder


Covid-19: Herstel nou belangriker as ‘n verlengde inperkingsvlak

2020-09-16
Dr Pieter Groenewald

Die nasionale Covid-19-inperking se verlaging na vlak een was te wagte, maar Suid-Afrika het ekonomiese herstel nou meer nodig as enige onnodige inperkingsmaatreëls. Die VF Plus se standpunt is steeds dat alle inperkings met enkele uitsonderings ná, opgehef moet word.

Daar is... Lees verder


Covid-19: Herstel nou belangriker as ‘n verlengde inperkingsvlak

2020-09-16
Die Redaksie

"Die nasionale Covid-19-inperking se verlaging na vlak een was te wagte, maar Suid-Afrika het ekonomiese herstel nou meer nodig as enige onnodige inperkingsmaatreëls. Die VF Plus se standpunt is steeds dat alle inperkings met enkele uitsonderings ná, opgehef moet word," sê dr.... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 9 10 »