2020-05-11
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus het vandag onmiddellik met die kantoor van president Cyril Ramaphosa in verbinding getree en beeldmateriaal aan hom gestuur nadat ʼn skokkende video op sosiale media verskyn het waar wetstoepassingsbeamptes van die KwaDukuza-munisipaliteit oënskynlik probeer om ʼn kleuter in hegtenis ... Lees verder
2020-05-11
Die Redaksie
"Die VF Plus het vandag onmiddellik met die kantoor van president Cyril Ramaphosa in verbinding getree en beeldmateriaal aan hom gestuur nadat ʼn skokkende video op sosiale media verskyn het waar wetstoepassingsbeamptes van die KwaDukuza-munisipaliteit oënskynlik probeer om ʼn kleuter in... Lees verder
2020-05-13
Dr Pieter Groenewald
Die besluit van president Cyril Ramaphosa om inperking van rampregulasies eers teen die einde van vandeesmaand (Mei) tot op Vlak Drie te verlaag en in sekere distrikte op Vlak Vier te hou, is irrasioneel en te stadig om langtermyn-skade aan die ekonomie te voorkom.
Daar moet ook in gedagte gehou... Lees verder
2020-05-14
Dr Pieter Groenewald
VF Plus gaan ʼn dringende aansoek na die hooggeregshof bring om die geldigheid van die Nasionale Rampbestuurswet te betwis en om die hof te vra om te bevind dat die regering dié wet misbruik wat daarop neerkom dat die ramptoestand en die gepaardgaande regulasies ongrondwetlik is.
Die gewig... Lees verder
2020-05-24
Dr Pieter Groenewald
Die ontsluiting van Suid-Afrika se ekonomie vind te stadig plaas om ernstige langtermyn-skade te voorkom, veral gesien in die lig van die feit dat president Cyril Ramaphosa vanaand opnuut bevestig het dat die inperking sy doel gedien het.
Sake-ondernemings kon lank reeds met die korrekte... Lees verder
2020-06-01
Dr Pieter Groenewald
President Cyril Ramaphosa se idees om die ekonomie weer op die been te kry, sal bloot net planne bly indien daar nie praktiese, werkbare voorstelle is nie. Hy het die afgelope naweek aanlyn met die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum oor sy ekonomiese heropbou-planne gepraat.
Om as... Lees verder
2020-06-08
Fanie du Toit
Gru plaasaanvalle is steeds aan die orde van die dag terwyl die regering hom daarteen blind staar en president Cyril Ramaphosa nou selfs ʼn skokkende aanval op wittes gedoen het deur almal onder een kombers van rassisme te beskuldig.
Die oorlewendes van alle plaasaanvalle is egter lewende monumente ... Lees verder
2020-06-08
Dr Pieter Groenewald
Daar is ʼn grondwetlike plig op die president van Suid-Afrika om nasiebou te bevorder, en dit is daarom onaanvaarbaar dat die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa tydens die afskop van die ANC se veldtog teen rassisme, eerder onnodige wrywing kan veroorsaak.
Wanneer ʼn president van ʼn land ʼn ophef... Lees verder
2020-06-08
Die Redaksie
"Daar is ʼn grondwetlike plig op die president van Suid-Afrika om nasiebou te bevorder, en dit is daarom onaanvaarbaar dat die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa tydens die afskop van die ANC se veldtog teen rassisme, eerder onnodige wrywing kan veroorsaak," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder
2020-06-17
Dr Pieter Groenewald
Dit is duidelik dat die regering weens die talle regsgedinge wat teen hom aanhangig gemaak is, insluitend die hofaansoek van die VF Plus, nou gedwing word om sekere toegewings met betrekking tot die Covid-19-inperkingsregulasies te begin maak, wat net so irrasioneel is as wat van die... Lees verder