Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

Groot druk op ANC wen stryd om behoud van Afrikaans in taalmonument se naam

2022-06-17
Dr Pieter Groenewald

Groot druk op die ANC, insluitend die VF Plus se direkte vrae daaroor in die parlement aan pres. Cyril Ramaphosa, het klaarblyklik vir eers die stryd om die behoud van Afrikaans in die taalmonument se naam gewen.

Dit is duidelik dat die stryd om die taalmonument se naam ’n positiewe wending... Lees verder


Suid-Afrika het die reg om te weet waarom Zondo sloer met finale verslag

2022-06-21
Dr Pieter Groenewald

Daar is talle vrae oor waarom die finale verslag van die Zondo-kommissie na staatskaping nie binne die spertyd aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig is vir bekendstelling nie.

Die enigste verskoning wat aangebied is, was dat sekere “omstandighede” die vertraging veroorsaak het.

Die... Lees verder


Afskryf van kragskuld sal kultuur van nie-betaling bevorder

2022-11-03
Wouter Wessels

Dit is verstommend dat president Cyril Ramaphosa die voorstel steun om agterstallige kragrekeninge in Soweto, townships, informele nedersettings en hostelle af te skryf.

Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, het die voorstel gedoen om hierdie skuld af te skryf.

Volgens die Ramaphosa kan skuld... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 »