Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

Ramaphosa stel ANC weer bo Suid-Afrika

2022-02-10
Dr Pieter Groenewald

Nóg beloftes, nóg leë woorde, raamwerke en taakspanne. Dit is die oplossing wat pres. Cyril Ramaphosa as oplossing gebied het vir ’n land wat kritiek in die waaksaal lê.

Daar kan geen twyfel meer wees dat die president die ANC en sy beleid bo Suid-Afrika en sy mense... Lees verder


Ramaphosa stel ANC weer bo Suid-Afrika

2022-02-10
Dr Pieter Groenewald

Nóg beloftes, nóg leë woorde, raamwerke en taakspanne. Dit is die oplossing wat pres. Cyril Ramaphosa as oplossing gebied het vir ’n land wat kritiek in die waaksaal lê.

Daar kan geen twyfel meer wees dat die president die ANC en sy beleid bo Suid-Afrika en sy mense... Lees verder


Agteruitgang in land wys glybaan van Ramaforia tot ‘Ramp’-maphosa

2022-02-14
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement oor staatsrede-2022)

’n President van ’n land sal onthou word vir dit wat hy in sy termyn vermag het. Met die agteruitgang in die land sedert 2018 is dit in president Cyril Ramaphosa se geval ’n glybaan van Ramaforia tot ‘Ramp’-maphosa.

Dit blyk... Lees verder


Zondo se aanstelling as hoofregter ʼn goeie keuse

2022-03-10
Dr Pieter Groenewald

Regter Raymond Zondo, wat vandag as die nuwe hoofregter aangewys is, was die voorkeur-kandidaat van die VF Plus en die party is ook van mening dat hy die beste kandidaat was vir die pos.

Regter Zondo het homself bewys met die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.

Hy het nie geskroom om... Lees verder


Vervanging van ramptoestand met nuwe gesondheidsregulasies niks anders as verskuiwing van politieke mag

2022-04-05
Philip van Staden

Die vervanging van die ramptoestand met regulasies van die departement van gesondheid wat op 15 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is om Covid-19 of enige pandemie in die toekoms te bestuur, is net ʼn verskuiwing van politieke mag.

President Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat die... Lees verder


Ramaphosa moet sê wat is teenkorrupsie-maatreëls

2022-04-19
Dr Pieter Groenewald

Pres. Cyril Ramaphosa het onderneem om streng op te tree om te sorg dat korrupsie, diefstal en bedrog nie sal plaasvind met die noodfondse van miljarde rande wat beskikbaar gestel gaan word vir die ramptoestand in KwaZulu-Natal nie.

Hy het dit ook gesê met die Covid-19-rampfonds en tog was... Lees verder


Rede tot kommer oor stroping van rampfonds

2022-04-26
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement: Rampskade aan die Ooskus)

Suid-Afrika het rede om bekommerd te wees oor die stroping van die rampfonds in KwaZulu-Natal aangesien vorige beloftes van pres. Cyril Ramaphosa om bedrog en korrupsie te keer met die Covid-19-noodfonds, geen uitwerking gehad het nie.

Die president... Lees verder


Ramaphosa se afwesigheid by presidensie se begrotingsdebat sal neerkom op ondermyning van die parlement

2022-06-07
Dr Pieter Groenewald

Die bekendmaking dat president Cyril Ramaphosa nie Donderdag in die parlement self die toespraak van sy begrotingspos sal lewer nie maar dat adj.pres. David Mabuza dit sal doen, is totaal onaanvaarbaar vir die VF Plus.

Pres. Ramaphosa is verantwoordbaar teenoor die parlement van Suid-Afrika.

Hy... Lees verder


Ramaphosa se swye oor rooftog op sy plaas laat meer vrae ontstaan

2022-06-07
Dr Pieter Groenewald

Daar is talle vrae rondom die rooftog op sy plaas in Limpopo in 2020 waaroor president Cyril Ramaphosa duidelikheid moet gee.

Indien die president niks het om weg te steek nie, is daar geen rede om te swyg oor wat gebeur het nie.

Een van die vrae is oor die voorskrifte van die Fica-wet wat... Lees verder


Ramaphosa moet oop kaarte speel oor diefstal op sy plaas

2022-06-09
Dr Pieter Groenewald

(Parlementêre begrotingsdebat: Presidensie)

Die voorval op president Cyril Ramaphosa se plaas waaroor die media tot nou toe berig het, bevat al die elemente van ’n misdryf genaamd afkoping .

Dit is wanneer ʼn slagoffer die oortreder nie laat vervolg nie of die getuienis teen hulle... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 »