Soek Resultate - "#CyrilRamaphosa"

Ramaphosa moet pa staan vir Julie-onrus

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement: Oorsigbesoek van polisie-komitee aan KwaZulu-Natal en Gauteng na onlangse onrus)

Suid-Afrikaners was vanaf 7 tot 16 Julie vanjaar die ooggetuie van grootskaalse opstande, plundering en die vernietiging nie net van winkelsentrums en sake-ondernemings nie, maar ook van die... Lees verder


President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder


President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder


Regering speel groot rol in rassewrywing, maar laat versoening oor aan die publiek

2021-09-03
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa is nie van mening dat die staat ʼn leidende rol moet speel om rassespanning in die land te ontlont nie en hy het die idee van ʼn nuwe vredesakkoord tussen die mense van Suid-Afrika in die vorm van ʼn Kodesa 2 vandag van die tafel gevee.

Op ʼn parlementêre vraag van die... Lees verder


President Ramaphosa se houding jeens munisipale vergrype is skokkend

2021-09-03
Mnr. Michal Groenewald

President Cyril Ramaphosa se houding teenoor probleme by munisipaliteite, en veral oor die 108 munisipaliteite met onbefondsde begrotings, is skokkend en kom neer op ʼn gedweë aanvaarding van die situasie.

Sy verskonings soos dat baie munisipaliteite se inwoners te arm is om munisipale tariewe ... Lees verder


Onaanvaarbaar dat Ramaphosa so lank sloer met bekendmaking van Digital Vibes-ondersoek

2021-09-29
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die bekendmaking van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes, maar beskou dit as onaanvaarvaar dat pres. Cyril Ramaphosa so lank daarmee gesloer het en sal wil weet wat die doel daarvan was om dit sedert vroeg Junie op sy tafel te hou.

Die VF Plus het ... Lees verder


Wysiging aan die Wet op die Regulering van Private Sekuriteitsindustrie skadelik vir die industrie en kan werksverliese veroorsaak

2021-10-12
Dr Pieter Groenewald

Die Wysigingswetsontwerp op die Regulering van die Private Sekuriteitsindustrie wat gister deur pres. Cyril Ramaphosa afgeteken is, is ondeurdag en kan die industrie groot skade aandoen. Die wysigings is gegrond op gebrekkige inligting oor onder meer aandeelhouding van buitelandse maatskappye in... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 »