Soek Resultate - "#Covid19SA"
2020-03-15
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus verwelkom die maatreëls wat president Cyril Ramaphosa vandag aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te beveg en doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om saam te staan in die aangesig van ‘n siekte wat rampspoedige gevolge vir die land en ... Lees verder
2020-03-18
Dr Pieter Groenewald
Die koronavirus is ʼn gemeenskaplike vyand wat alle Suid-Afrikaners bedreig en daar moet daadwerklik hande gevat word om die skade daarvan te beperk.
Die VF Plus verwelkom daarom die oop en eerlike wyse waarop die regering die plaaslike omvang van die koronavirus-pandemie met opposisiepartye... Lees verder
2020-04-02
Dr Pieter Groenewald
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, is negatief getoets vir die korona-virus. Dr. Groenewald is gister getoets en het die uitslag vandag ontvang.
Die toets is onder meer laat doen nadat dr. Groenewald op 18 Maart op ʼn vergadering van politieke leiers in kontak was met eerwaarde Kenneth... Lees verder
2020-04-02
Die Redaksie

2020-04-08
Die Redaksie
"Omstandighede by kwarantyn-geriewe wat die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, geoormerk het vir die Covid-19-pandemie, sal drasties verbeter moet word," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.
"Minister De Lille het reeds verlede... Lees verder
2020-04-09
Die Redaksie
Die VF Plus was vanoggend in gesprek met die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, en het ʼn dringende beroep op haar gedoen om die kriteria vir die hulppaket van R200 miljoen aan klein-, mikro- en mediumgrootte ondernemings (KMMO’s) te herroep en om ag te slaan op die VF Plus se... Lees verder

"Die omvang van die Covid-19 bedreiging vir Suid-Afrika en die wêreld het gelei tot ‘n verlengde inperkingsperiode tot die einde van April. Die VF Plus doen ‘n ernstige beroep op alle Suid-Afrikaners om daaraan gehoor te gee, saam te werk tot almal se gemeenskaplike voordeel en om ... Lees verder
2020-04-11
Die Redaksie
"Die verlenging van die nasionale inperkingstyd met ‘n verdere twee weke gaan onafwendbaar lei tot die opdroog van kontantvloei, die tot stilstand koming van die ekonomie met onafwendbare groeiende werkloosheid, hongersnood en maatskaplike- en politieke spanning as gevolg," sê Jaco... Lees verder
2020-04-15
Die Redaksie
"Die nasionale inperkingsperiode om die verspreiding van die Covid-19-virus te keer, het ʼn groot uitwerking op die mense van Suid-Afrika en op die land se ekonomiese voortbestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Die infeksiekoers van Covid-19 moet hokgeslaan word terwyl daar op... Lees verder