Soek Resultate - "#Covid19SA"

Suid-Afrika se openbare gesondheidsdiens is terminaal siek en nie weens Covid-19

2020-07-08
Die Redaksie

Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.

Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie mense en die land se... Lees verder


Ná 108 dae van inperking en honderde miljarde rand is Suid-Afrika steeds nie gereed vir piek van Covid-19

2020-07-12
Die Redaksie

"Ná 108 dae van die strengste Covid-19-inperking en honderde miljard rand wat bewillig is om die pandemie plaaslik te bestry, moes pres. Cyril Ramaphosa vanaand met die terugkeer na strenger regulasies erken dat die regering gefaal het in sy poging om die virus suksesvol te bekamp," sê ... Lees verder


Regering voldoen nie aan sy eie Covid-19-regulasies nie

2020-07-16
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat regeringsdepartemente en entiteite nie voldoende gehoor gee aan die Covid-19-regulasies en voorskrifte van die departement van arbeid vir werksplekke nie," sê Heloīse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van arbeid.

"Volgens die inspekteur-generaal van die... Lees verder


Honger kan Suid-Afrika se voorland wees weens regering se ongeërgdheid teenoor droogtehulp

2020-07-16
Die Redaksie

"Voedselsekerheid en die welstand van alle Suid-Afrikaners is veronderstel om die regering se hoofprioriteit te wees. Die aanpassingsbegroting van die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta) spreek egter nie tot die huidige omstandighede van die land nie,"... Lees verder


Droogteramptoestand opgehef: VF Plus eis antwoorde

2020-07-17
Die Redaksie

"Die VF Plus beskou die regering se opheffing van die droogteramptoestand as ‘n genadelose klap in die gesig van kommersiële boere en voedselsekerheid in Suid-Afrika," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou.

"Dié droogteramptoestand is op 4 Maart 2020... Lees verder


VF Plus verwelkom nuwe gesondheidsregulasies oor selfkwarantyn; sal doeltreffendheid daarvan dophou

2020-07-18
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die nuwe regulasies wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, gister in die Staatskoerant gepubliseer het wat bepaal dat mense wat Suid-Afrika binnekom, moontlik toestemming gegee kan word om vir veertien dae selfkwarantyn toe te pas indien daar aan sekere kriteria van... Lees verder


Stel toerisme oop en doen weg met diskriminasie om bedryf te red

2020-07-22
Die Redaksie

"Die regering moet die toerismebedryf in Suid-Afrika na waarde skat en moet wegdoen met diskriminerende, rasgegronde regulasies wat die groei en voortbestaan van die bedryf bedreig," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van toerisme.

"Dit is ook van kritieke belang dat die... Lees verder


Regulasies oor jagbedryf getuig van onkunde

2020-07-29
Die Redaksie

"Die regulasies wat uitgereik is deur die minister van omgewingsake, bosbou en visserye, Barbara Creecy, wat van toepassing is op die jagbedryf waar mense nie oor provinsiale grense mag beweeg of in die jagveld mag oornag nie, getuig van haar onkunde oor hoe dié bedryf funksioneer," sê ... Lees verder


ANC moet kennis neem daarvan dat die mense van Suid-Afrika weerstandig raak teen regerings se vermorsing van hul belastinggeld

2020-07-29
Die Redaksie

"Die VF Plus wil sy boodskap herhaal dat die belastingbetalers van Suid-Afrika weerstandig begin raak teen die regering se vermorsing van belastinggeld. Hulle wil nie meer betaal as dienste nie gelewer word en belastinggeld gesteel word nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die... Lees verder


Omstandighede dwing Ramaphosa om regulasies te verslap

2020-08-15
Die Redaksie

"Dit was nie goeie leierskap nie, maar omstandighede wat president Cyril Ramaphosa gedwing het om die drakoniese Covid-19-inperkingsregulasies aansienlik te verslap," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Nie net het ANC-lede regdeur die strukture van die ANC die inperking grootliks... Lees verder


« 1 2 ... 7 8 9 10 11 ... 13 14 »