Soek Resultate - "#Covid19SA"

VF Plus pas druk toe vir privaat Covid-19-toetse by Mercure-hotel in Nelspruit

2020-06-18
Die Redaksie

"Die VF Plus het na volgehoue druk op die departement van gesondheid daarin geslaag om gerepatrieerde Suid-Afrikaners vanuit Mosambiek, wat sedert die afgelope naweek by die Mercure-hotel in Nelspruit onder kwarantyn is, vandag deur privaat laboratoriums te laat toets vir Covid-19," sê Philip ... Lees verder


President se planne om ekonomie te bou, sal nie slaag met ‘n rasse-inslag

2020-06-18
Die Redaksie

President Cyril Ramaphosa het hom vandag opnuut sterk verbind tot Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en Regstellende Aksie (RA) en onteiening sonder vergoeding (OSV) as deel van toekomstige ANC-beleid terwyl die VF Plus volstaan by sy siening dat dit die land se toekoms en sy ekonomie juis verder... Lees verder


Skooljaar nie só gered – meer onderwysers ís nodig

2020-06-19
Die Redaksie

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het in antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus aangedui dat die departement tans nie oorweeg om enige bykomende onderwysers aan te stel nie. Die departement se oplossing is eerder om van onderwysers te verwag om bykomende periodes... Lees verder


Oos-Kaap se departement van onderwys sukkel om aan veiligheidsregulasies te voldoen na heropening van skole

2020-06-20
Die Redaksie

Die Oos-Kaapse onderwysdepartement het Donderdag 18 Junie 2020, sy plan van aksie voorgelê om te voldoen aan die veiligheidsregulasies om die verspreiding van Covid-19 te bekamp. Dit is tans ontoereikend.

Die plan sluit onder meer in dat onderwysers op ‘n rotasiestelsel klasse aanbied... Lees verder


Samwu se salaris-eise immoreel

2020-06-23
Die Redaksie

"Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering en tradisionele... Lees verder


Staat betaal Kubaanse dokters direk, sê minister

2020-06-23
Die Redaksie

Nieteenstaande mediagerugte tot die teendeel, blyk dit uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus dat die Kubaanse dokters en veldwerkers in Suid-Afrika hul volle betaling direk van die Suid-Afrikaanse regering ontvang.

Hardnekkige... Lees verder


Net soos met MIV/Vigs faal die ANC-regering met Covid-19

2020-06-23
Die Redaksie

"Net soos gebeur het met die ANC-regering se gebrekkige TB-behandeling en aanvanklike mistasting rondom MIV/Vigs wat moontlik tot 300 000 onnodige sterftes tot gevolg gehad het, net so faal die regering die mense van Suid-Afrika met sy optrede rondom Covid-19," sê Fanie du Toit, VF... Lees verder


Noodbegroting laat meer vrae as antwoorde

2020-06-24
Die Redaksie

"Vandag se sogenaamde nood- of spesiale aanpassingsbegroting van die minister van finansies, Tito Mboweni, spreek nie werklik die land se probleme aan nie en laat meer vrae as antwoorde oor die land se finansiële welsyn bestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Suid-Afrika se... Lees verder


Openbare gesondheidsorg het reeds sterfdatum bereik

2020-06-30
Die Redaksie

Die openbare gesondheidsektor in Suid-Afrika het reeds sy sterfdatum bereik en Covid-19 is nie alleen die oorsaak vir hierdie sterfte nie.

Tonele wat gister in die media die rondte gedoen het van “skokkende tonele” wat in die Oos-Kaap se provinsiale hospitale afspeel, is niks nuuts aan ... Lees verder


Geleidelike heropening van skole: Skoolgemeenskappe wat verantwoordelikheid neem die groot wenners

2020-07-06
Die Redaksie

"Die minister van basiese onderwys, me Angie Motshekga, se aankondiging dat grade 6 en 11 in die week gaan terugkeer skool toe, het weereens die aandag op die ongelykheid binne die skoolstelsel gevestig," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"In hierdie ... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 13 14 »