Soek Resultate - "#Covid19SA"

Vlak Drie-regulasies: Onduidelikhede gaan weer probleme veroorsaak

2020-05-28
Die Redaksie

"Soos dit voorheen die geval was, is daar steeds talle vrae en onduidelikhede oor die fyner besonderhede van Vlak Drie-regulasies en daar is steeds te veel gevalle waar beperkings bloot nie rasioneel is nie, soos die verbod op ondernemings soos haarsalonne en die beperking op oefentye," sê... Lees verder


Ramaphosa vaag oor groeiplanne vir die ekonomie: Die vraag is steeds die werkbaarheid daarvan

2020-06-01
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se idees om die ekonomie weer op die been te kry, sal bloot net planne bly indien daar nie praktiese, werkbare voorstelle is nie. Hy het die afgelope naweek aanlyn met die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum oor sy ekonomiese heropbou-planne gepraat," sê dr.... Lees verder


Aanhitsing van geweld in enige vorm, teen enigiemand, is onaanvaarbaar

2020-06-01
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen ‘n Twitter-profiel met die naam @BLudidi, die eienaar waarvan aan ons bekend is. Hierdie profiel het onlangs in reaksie op ‘n vorige tweet gevra of witmense nie maar "werklik" doodgemaak... Lees verder


Goeie nuus oor skole wat kan heropen – op versoek van die VF Plus

2020-06-02
Die Redaksie

"Die VF Plus is verheug oor die aankondiging dat skole wat daarvoor voorbereid is, dadelik en volledig kan open," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Die onopvallende wyse waarop hierdie aankondiging sonder die nodige reklame in die Staatskoerant (nr. ... Lees verder


Regering loop hom al meer vas oor gedwonge kwarantyn

2020-06-03
Die Redaksie

"Die regering is besig om homself al hoe meer vas te loop teen die gereg oor sy drakoniese regulasies waar hy volle beheer probeer uitoefen oor landsburgers se keuse om self in isolasie of kwarantyn geplaas te word of in ʼn gerief opgeneem te word indien hulle positief vir Covid-19 getoets word,"... Lees verder


Eensydige magte van ANC-regering om oor inperking te besluit is verkeerd

2020-06-04
Die Redaksie

"Die VF Plus het ‘n ernstige probleem met vandag se besluit van die kabinet om die nasionale ramptoestand te verleng tot middel Julie vanjaar aangesien die parlement nie inspraak in die eensydige besluit van die regering het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Ingevolge die ... Lees verder


Suid-Afrikaners in Coastlands Hotel in Durban moet vrygelaat word vir self-isolasie en kwarantyn; straks veiliger buite as binne teen virus

2020-06-05
Die Redaksie

"Suid-Afrikaners wat in die Coastlands Hotel in die Durbanse middestad ingedwing is om vir veertien dae onder kwarantyn tuis te gaan, moet met die nodige dokumentasie vrygelaat word om tuis self-isolasie of -kwarantyn te gaan toepas," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister... Lees verder


VF Plus bekommerd oor koste en gevolge van Covid-19-toetse met onbesliste uitslae

2020-06-10
Die Redaksie

"Die VF Plus is bekommerd oor toetse wat gedoen word by die nasionale gesondheidslaboratoriumdienste (NHLS) waarvan die uitslae nie duidelik is in terme van ‘n negatiewe of positiewe uitslag nie en wat daarom as onbeslis beskou word," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder ... Lees verder


Regsgedinge insluitend VF Plus-hofsaak dwing regering waarskynlik om toe te gee oor Covid-19-inperkings

2020-06-17
Die Redaksie

"Dit is duidelik dat die regering weens die talle regsgedinge wat teen hom aanhangig gemaak is, insluitend die hofaansoek van die VF Plus, nou gedwing word om sekere toegewings met betrekking tot die Covid-19-inperkingsregulasies te begin maak, wat net so irrasioneel is as wat van die... Lees verder


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 ... 13 14 »