2021-07-06
Die Redaksie
"Die minister van polisie, Bheki Cele, moet ophou om verskonings uit te dink en sy werk doen om toe te sien dat oud-president Jacob Zuma in hegtenis geneem word. Zuma is nie verhewe bo die reg dat hy kan aandring op spesiale behandeling nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF... Lees verder
2021-08-05
Dr Pieter Groenewald
Terwyl die huidige inperkingsmaatreëls bepaal dat slegs eenhonderd mense in die buitelug mag vergader, het sowat 1 500 mense vandag deelgeneem aan ‘n EFF-optog vanaf Gandhipark na die polisiekantoor in Phoenix in KwaZulu-Natal terwyl die polisie hulle boonop begelei het.
Dit is... Lees verder
2021-08-17
Armand Cloete
Die VF Plus het die Vrystaatse waarnemende LUR vir polisie, paaie en vervoer, Mamiki Qabathe en die waarnemende hoof van dié departement, Mosa Tlali, dringend versoek om die kantoorure by Vrystaatse toetssentrums te verleng om motorbestuurders in staat te stel om betyds hul... Lees verder
2021-08-31
Adv Anton Alberts
Die VF Plus het vandag tydens 'n sitting van die Gautengse wetgewer 'n uitnodiging ontvang van die premier, David Makhura, om die party se eie ekonomiese herstelplan in reaksie op die Covid-19-pandemie, die grendelstaat en die onlangse onluste, aan hom voor te lê vir oorweging.
Die VF Plus... Lees verder
2021-09-30
Dr Pieter Groenewald
Die beste bedoelings met die Covid-19-inperkingsmaatreëls kan nie meer opgeweeg word teen die rampspoedige en tragiese gevolge van ʼn gebroke ekonomie en werkloosheid wat groei teen ʼn skrikwekkende tempo van bykans 600 000 kwartaalliks nie.
President Cyril Ramaphosa moes teen hierdie... Lees verder
2022-02-09
Heloïse Denner
Die verhoging van 6,9% van die nasionale minimum loon wat die departement van indiensneming en arbeid pas bekend gemaak het en wat van toepassing sal wees vanaf 1 Maart vanjaar, sal die reeds rampspoedige werkloosheidskoers net verder laat styg.
Billike vergoeding vir werk gelewer moet ʼn gegewe... Lees verder