Soek Resultate - "#Covid19SA"

OB ondersoek op aandrang van VF Plus reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmetting van Gauteng-skole

2021-02-18
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die openbare beskermer (OB) se besluit om die Gautengse departement van onderwys se besteding van R431 miljoen aan die ontsmetting van skole, te ondersoek," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gauteng.

"Die VF Plus het aan die einde van... Lees verder


Regering misluk met inentingsprogram

2021-02-23
Philip van Staden

Met vandag se parlementêre debat oor die Covid-19-inentingsprogram is die VF Plus se vrae aan die regering eenvoudig: Watter program? Waar is die program? En waarom word dit geheim gehou indien dit wel bestaan?

Hierdie vrae is noodsaaklik, want die totale warboel wat hom die afgelope twee... Lees verder


Werkloosheidskoers kwartaal na kwartaal hoogste ooit

2021-02-23
Die Redaksie

"Suid-Afrika se jongste werkloosheidskoers van 32,5% is weereens die hoogste sedert Statistiek SA (SSA) in 2008 met sy kwartaallikse werksmagopname begin het," sê Heloīse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van arbeid.

"Nuwe rekord-laagtepunte wat werkloosheid aanbetref, word nou kwartaal ... Lees verder


ANC se waansinnige beleidsrigting moet drasties verander ten einde Gauteng te red

2021-02-25
Adv Anton Alberts

(Debat oor Gautengse provinsiale rede)

Die VF Plus het die ANC-regering vandag, in reaksie op premier David Makhura se provinsiale rede, van waansin beskuldig wat die provinsie se ekonomie vernietig het nog voordat die Covid-19 pandemie sy verskyning gemaak het.

Alhoewel die pandemie 'n... Lees verder


Ramaphosa in staat van ontkenning oor inentingsprogram

2021-03-01
Dr Pieter Groenewald

Dit wil voorkom of pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van ontkenning verkeer oor die sukses van die regering se Covid-19-inentingsprogram.

Hy sê hy is gelukkig met die vordering wat daarmee gemaak word, maar die realiteit is dat daar tot op hede slegs 67 000 gesondheidswerkers... Lees verder


Ramaphosa in staat van ontkenning oor inentingsprogram

2021-03-01
Die Redaksie

"Dit wil voorkom of pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van ontkenning verkeer oor die sukses van die regering se Covid-19-inentingsprogram," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hy sê hy is gelukkig met die vordering wat daarmee gemaak word, maar die realiteit is dat daar tot ... Lees verder


Kubaanse dokters: Eer eers Suid-Afrika se eie mediese helde

2021-03-04
Philip van Staden

(Parlementêre debat oor Kubaanse dokters se rol in Suid-Afrika teen Covid-19)

Suid-Afrikaners en veral die land se gesondheidswerkers, sluk swaar aan president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die Kubaanse mediese werkers met die Nobelprys vereer moet word vir hul plaaslike werk in die... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize moet sê waarom Suid-Afrika nog nie ontslae is van die entstof nie en waarom WGO nog verdere dosisse wil lewer

2021-03-11
Die Redaksie

"Die VF Plus dring daarop aan dat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oop kaarte moet speel met die mense van Suid-Afrika oor die 1 miljoen dosisse AstraZeneca-entstof wat die regering aangekoop het," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Hy moet... Lees verder


Vermorsing van Covid-19-toerusting en opeenhoping van Covid-19-gekontamineerde mediese afval skok

2021-06-11
Philip van Staden

Die VF Plus het vandag met ‘n oorsigbesoek aan die Kopanong-hospitaal in Vereeniging afgekom op skokkende bewyse van die vermorsing van lewensnoodsaaklike Covid-19-toerusting wat waarskynlik honderde miljoene rand beloop.

Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid doen tans... Lees verder


Dreigement om skole te sluit: EFF speel met vuur

2021-06-18
Dr. Wynand Boshoff

Met 'n video op sosiale media het die EFF Donderdag sy dreigement herhaal om skole te sluit indien die departement van basiese onderwys dit nie doen nie. Die persoon op die video waarsku dat daar twee dae oor is, maar enige kind wat Maandag in skooluniform verskyn, doen dit volgens hom op eie... Lees verder


« 1 2 ... 10 11 12 13 14 »