Soek Resultate - "#Covid19SA"

Onwettige grondbesetting wek kommer en skep konflik

2020-08-18
Die Redaksie

"Die VF Plus neem kennis van die aansienlike toename in onwettige grondbesettings in Suid-Afrika wat onvermydelik sal lei tot wrywing en konflik tussen grondeienaars en die grondbesetters. In sommige gevalle is boere besig om in massas op te trek op grondbesettings te voorkom en dit het groot... Lees verder


Nuwe dagbreek realiseer toe nie onder Ramaphosa, eerder ‘n sonsondergang

2020-08-27
Die Redaksie

"Die omvattende korrupsie tydens die huidige Covid-19-inperkingstydperk onderstreep opnuut dat die “nuwe dagbreek” van korrupsiebestryding nie vir Suid-Afrika aangebreek het soos wat president Cyril Ramaphosa met sy inhuldiging as president beloof het nie," sê dr. Pieter... Lees verder


ANC oortree inperkingsregulasies en misbruik belastinggeld na Zimbabwe

2020-09-10
Die Redaksie

"Die afvaardiging van die ANC onder leiding van die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, na Zimbabwe, verbreek nie net die inperkingsregulasies nie, maar misbruik ook belastinggeld deur gebruik te maak van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se Falcon 900-vliegtuig," sê dr.... Lees verder


WVF moet oop kaarte speel oor TERS-fonds

2020-09-10
Die Redaksie

"Die staking van betalings deur die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se tydelike werknemersverligtingsfonds (WVF-TERS) bewys dat die probleme by die fonds veel erger is as wat die minister en die departement van arbeid te kenne gee," sê Heloïse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder... Lees verder


ANC-erkenning oor lugmag-vliegtuig: VF Plus sal met vrae aan betrokke ministers seker maak die skuldiges doen verantwoording

2020-09-15
Die Redaksie

"Die ANC het met sy bereidwilligheid om te betaal vir die lugmag-vlug na Zimbabwe erken dat hy misbruik gemaak het van weermagvervoer en die VF Plus het reeds vrae aan verskeie ministers hieroor gerig om seker te maak die skuldiges doen volle verantwoording," sê dr. Pieter Groenewald, leier... Lees verder


Covid-19: Herstel nou belangriker as ‘n verlengde inperkingsvlak

2020-09-16
Die Redaksie

"Die nasionale Covid-19-inperking se verlaging na vlak een was te wagte, maar Suid-Afrika het ekonomiese herstel nou meer nodig as enige onnodige inperkingsmaatreëls. Die VF Plus se standpunt is steeds dat alle inperkings met enkele uitsonderings ná, opgehef moet word," sê dr.... Lees verder


Jongste werkloosheidsyfers is misleidend

2020-09-29
Die Redaksie

"Suid-Afrika het 2,2 miljoen werke verloor sedert die eerste kwartaal van 2020, die grootste kwartaal op kwartaal-verlies sedert 2008. Tog toon die jongste werkloosheidsyfers wat Statistiek Suid-Afrika vandag bekendgestel het, dat die werkloosheidskoers met 6,8% gedaal het tot 23,3% gedurende die... Lees verder


Omvang van Suid-Afrika se ekonomiese krisis maak president se ekonomiese herstelplan soveel meer teleurstellend

2020-10-15
Dr Pieter Groenewald

Gegewe die omvang van Suid-Afrika se ekonomiese en fiskale krisis, was die ekonomiese herstelplan wat president Cyril Ramaphosa vanmiddag aangekondig het, soveel meer teleurstellend.

Alles wat die president aangekondig het, was bloot ʼn herhaling van vorige beloftes en planne. Daar is menige... Lees verder


Omvang van Suid-Afrika se ekonomiese krisis maak president se ekonomiese herstelplan soveel meer teleurstellend

2020-10-15
Die Redaksie

"Gegewe die omvang van Suid-Afrika se ekonomiese en fiskale krisis, was die ekonomiese herstelplan wat president Cyril Ramaphosa vanmiddag aangekondig het, soveel meer teleurstellend," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Alles wat die president aangekondig het, was bloot ʼn... Lees verder


ANC-regering selfs te onbevoeg om ‘n goeie plan soos die Ters-noodfonds te bestuur

2020-10-20
Heloïse Denner

(Debat in parlement oor verklaring deur minister oor betaling van werkloosheidsversekering)

Nie eens ‘n goeie en welmenende plan soos die WVF se Ters-noodfonds het enige kans op sukses wanneer dit uitgevoer moet word deur ‘n regering waar swak uitvoering, swakker administrasie en... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 14 »