Soek Resultate - "#Covid19InSA"
2021-01-06
Philip van Staden
Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid sal dringend moet vergader met die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oor probleme rondom entstowwe vir Covid-19 en hospitale. Daar kan nie gewag word tot die middel van hierdie maand om hieroor te praat nie.
Die VF Plus is bekommerd oor die... Lees verder
2021-01-15
Dr. Wynand Boshoff
Die nuus dat skole selfs later as verwag gaan open, lok uiteenlopende reaksie. Sommige ouers en onderwysers is verlig daaroor omdat hulle vir hul en hul kinders se lewe vrees.
Ander vrees die gevolge as kinders alleen tuis bly terwyl ouers werk en niemand na hulle kan omsien nie. Akademiese... Lees verder
2021-01-18
Aranda Nel-Buitendag
Die vermindering van watervloei na Secunda in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) is die direkte oorsaak van wanbetaling aan Randwater. Na bewering het die aangepaste Covid-19-inperkingsregulasies het ook... Lees verder
2021-01-19
Philip van Staden
Die VF Plus waarsku dat die regering se alleenreg met die aankope en verspreiding van entstowwe teen Covid-19 problematies kan wees in ag genome die grootskaalse korrupsie wat verlede jaar plaasgevind het rondom die aankoop van persoonlike beskermde toerusting waar ANC-politici en amptenare... Lees verder
2021-01-21
Dr Corné Mulder
Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd.
Die ANC het reeds ... Lees verder
2021-01-21
Dr Pieter Groenewald
Ek wil as leier van die VF Plus namens die party my medelye uitspreek met die naasbestaandes van mnr. Jackson Mtembu wat vandag na verneem word aan Covid-19-verwante oorsake oorlede is.
Die VF Plus se simpatie is ook met die ANC waar mnr. Mthembu ‘n staatmaker en harde werker was. Hy was... Lees verder
2021-01-22
Gerda Senekal
Die VF Plus in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) spreek sy medelye uit met die naasbestaandes van mnr. Willem Gouws, ‘n brandweerman en gemeenskapspolisiëringlid (GPF) van Vanderbijlpark, wat Donderdagmiddag aan Covid-19... Lees verder
2021-01-26
Adv Anton Alberts
Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Openbare Beskermer (OB) teen die Gautengse departement van onderwys vir die besteding van R431 miljoen vir die ontsmet van skole in die provinsie. Die geld is in net drie maande, Junie tot Augustus 2020, bestee.
Die VF Plus het in November verlede jaar... Lees verder
2021-01-26
Michal Groenewald
Die ANC-regering is besig om die Covid-19-pandemie te misbruik om sy agenda van rasgedrewe transformasie openlik te bevorder in totale minagting van die oorlewingstryd van minderhede in Suid-Afrika.
Die regering het vandag bekend gemaak dat ‘n fonds geskep is vir die sukkelende... Lees verder