2021-01-21
Dr Corné Mulder
Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd.
Die ANC het reeds ... Lees verder
2021-01-25
Dr Pieter Groenewald
Die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa by ‘n vergadering met die Progressiewe Sakeforum (PBF) dat swart ekonomiese bemagtingings-geleenthede geskep moet word met die “ontplooiing” van Covid-19-entstof, maak die deur oop vir korrupsie en wys dat die regering kaderverryking... Lees verder
2021-02-23
Philip van Staden
Met vandag se parlementêre debat oor die Covid-19-inentingsprogram is die VF Plus se vrae aan die regering eenvoudig: Watter program? Waar is die program? En waarom word dit geheim gehou indien dit wel bestaan?
Hierdie vrae is noodsaaklik, want die totale warboel wat hom die afgelope twee... Lees verder