Soek Resultate - "#Covid19Bedrog"

Ramaphosa se kabinetskomitee net oëverblindery

2020-08-11
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se ministeriële taakspan wat verslag moet doen oor bedrog en korrupsie met tenders en kontrakte wat met Covid-19 verband hou, is niks anders nie as oëverblindery nie en ‘n poging om die publiek te paai deur voor te gee die regering is bewus van korrupsie en ... Lees verder


ANC het nie werklik die politieke wil om korrupsie te beveg nie

2020-10-27
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement oor korrupsie met Covid-19-tenders)

Die ANC het nog nooit die politieke wil gehad om korrupsie te beveg nie en dit sal moeilik wees om die uitsprake van president Cyril Ramaphosa oor korrupsiebestryding ernstig op te neem sonder daadwerklike optrede en resultate.

Op 21 April... Lees verder


Spesiale ondersoek na Covid-19-bedrog moet bespoedig word en politici insluit

2021-02-05
Die Redaksie

"Die werk van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) na bedrog met die toekenning van kontrakte rondom die Covid-19-pandemie, moet bespoedig word en daar moet daadwerklik teen die skuldiges opgetree word," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die eenheid het wel gevorder met die ondersoek... Lees verder