Soek Resultate - "#CollinsKhoza"

Polisie-brutaliteit: Terwyl polisie voorgee om te voldoen aan riglyne van Khoza-hofuitspraak, vind verdere gevalle van brutaliteit plaas

2020-05-24
Dr Pieter Groenewald

Dit is onaanvaarbaar dat die polisie voorgee om hom te verbind tot die uitspraak in die Collins Khoza-saak waarin brutaliteit teenoor die publiek sterk veroordeel is, terwyl dit in die praktyk steeds voortduur. Die voorval in die Strand waar ʼn vroulike drawwer hardhandig in hegtenis geneem is,... Lees verder


Ramaphosa-uitsprake oor rassisme: Daar is ‘n grondwetlike plig op die president om nasiebou te bevorder

2020-06-08
Dr Pieter Groenewald

Daar is ʼn grondwetlike plig op die president van Suid-Afrika om nasiebou te bevorder, en dit is daarom onaanvaarbaar dat die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa tydens die afskop van die ANC se veldtog teen rassisme, eerder onnodige wrywing kan veroorsaak.

Wanneer ʼn president van ʼn land ʼn ophef... Lees verder


Sportminister se dreigemente oor BLM-kniebuiging is ongrondwetlik

2020-08-18
Die Redaksie

BLM-debat in parlement

Dr. Pieter Groenewald: VF Plus-leier

Die minister van sport, Nathi Mthethwa, se dreigemente teen sportmanne wat nie die knie voor die Black Lives Matter (BLM)-ideologie wil buig nie, is ongrondwetlik en verkeerd het die VF Plus se leier, dr. Pieter Groenewald, vandag in die ... Lees verder