Soek Resultate - "#BuurtEnPlaaswagte"

Buurt- en plaaswagte moet dringend toegelaat word om weer te funksioneer

2020-04-14
Dr Pieter Groenewald

Die kommerwekkende toename in misdaad maak dit ‘n saak van dringendheid om buurt- en plaaswagte toe te laat om weer normaalweg te begin funksioneer om die polisie se hand te sterk in die bestryding van misdaad.

Die VF Plus het vandag hierdie versoek in ʼn skrywe aan president Cyril Ramaphosa... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen.

Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister Nkosazana Dlamini Zuma, minister van samewerkende... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisnemings na aanval op boer naby Potchefstroom

2020-08-27
Fanie du Toit

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van sewe verdagtes vir die aanval op mnr. André Marais op sy plaas buite Potchefstroom vroeër die week.

Die VF Plus bedank die lede van die verskillende polisie-eenhede wat onverpoos saamgewerk het om die aanvallers vas te trek.

Hierdie... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisnemings na aanval op boer naby Potchefstroom

2020-08-27
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van sewe verdagtes vir die aanval op mnr. André Marais op sy plaas buite Potchefstroom vroeër die week," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.

"Die VF Plus bedank die lede van die verskillende polisie-eenhede wat onverpoos saamgewerk ... Lees verder


Belangrik vir mense in landelike gebiede om by buurtwaggroepe aan te sluit en om waaksaamheid te verskerp

2020-09-03
Werner Weber

Dit is van die grootste noodsaaklikheid vir mense wat in landelike gebiede woon om hul waaksaamheid te verskerp, om voor te berei teen misdaad en by buurtwaggroepe en gemeenskapspolisiëringsforums (GPF's) aan te sluit.

Dit word onderstreep deur die onlangse voorval waar mev. Erika Muller van... Lees verder