Soek Resultate - "#BhekiCele"
2020-06-03
Dr Pieter Groenewald
Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode.
Die VF Plus het vandag in 'n vergadering van die parlementêre polisiekomitee... Lees verder
2020-07-15
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus stem nie saam met die aanstelling van me. Dikeledi Ntlatseng as die nuwe uitvoerende direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) nie weens onder meer ʼn nie-deursigtige en gebrekkige keuringsproses.
Dit is duidelik dat die parlementêre portefeuljekomitee wat ... Lees verder
2020-07-15
Die Redaksie
Die VF Plus stem nie saam met die aanstelling van me. Dikeledi Ntlatseng as die nuwe uitvoerende direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) nie weens onder meer ʼn nie-deursigtige en gebrekkige keuringsproses.
"Dit is duidelik dat die parlementêre portefeuljekomitee... Lees verder
2020-07-24
Dr Pieter Groenewald
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van polisie)
Die VF Plus verwelkom die polisie se nuwe benadering tot plaasmoord. Die party veg sedert 1997 deurlopend om dit op die nasionale agenda te plaas en het in 2017 daarin geslaag om ʼn spesiale debat oor plaasmoord aan te vra in... Lees verder
2020-07-31
Dr Pieter Groenewald
Die jongste misdaadstatistiek van 2019/20 toon dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak met onder meer 21 325 moorde wat in dié tyd gepleeg is.
Dit is 58,4 moorde per dag of 36 uit elke 100 000 mense wat ‘n toename van 1,4% is teenoor die vorige jaar. Moord het die afgelope dekade ... Lees verder
2020-08-19
Dr Pieter Groenewald
Die minister van polisie, Bheki Cele, het in antwoord op ‘n mondelinge vraag van die VF Plus gesê die gevolge van die Covid-19-inperkingsregulasies het daartoe gelei dat daar nie vordering gemaak is met die polisie se landelike beveiligingsplan ten opsigte van die verbetering van... Lees verder
2020-09-09
Dr Pieter Groenewald
Die besluit van die interministeriële komitee oor grondhervorming om die minister van polisie, Bheki Cele, te versoek om ’n volledige ondersoek te doen na die onderliggende oorsake vir plaasaanvalle en plaasmoord, is tydig en behoort so spoedig moontlik gedoen te word.
Adjunkpresident... Lees verder
2020-09-22
Dr Pieter Groenewald
Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitlatings dat boere nie moet kla as hulle seerkry nie, is niks anders nie as subtiele aanhitsing tot geweld ten boere. Dit is duidelik dat die minister kant kies en hy blaas op hierdie wyse geweld aan tussen boere en grondbesetters.
Wat gister se... Lees verder
2020-10-07
Dr Pieter Groenewald
Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks... Lees verder
2020-10-07
Die Redaksie
"Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks... Lees verder