2022-03-25
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus loods vandag 'n veldtog om die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (algemeen bekend as die Bela Bill) te laat onttrek.
Ingevolge dié wetsontwerp moet skoolbeheerliggame die verantwoordelikheid vir skole se taal- en toegangsbeleid aan provinsiale departementshoofde afstaan.
...
Lees verder
2022-04-14
Dr. Wynand Boshoff
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette haak by die parlementêre portefeuljekomitee vas. Die vraag is waarom?
Hierdie wetsontwerp, bekend onder die Engelse afkorting "Bela Bill" is reeds in 2017 die eerste keer geloods. Dit wysig hoofsaaklik die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996.... Lees verder

2022-04-19
Dr. Wynand Boshoff
Vordering met die openbare deelnameproses van die Basiese Onderwys-Wysigingswetsontwerp (Bela Bill) is vandag met die parlementêre portefeuljekomitee gedeel.
Die proses het nog nie ʼn aanvang geneem nie, aangesien kwotasies vir reklame uitstaande is. Nogtans is openbare verhore tot Maart 2023 ... Lees verder