Soek Resultate - "#BasieseOnderwys"

Heropening van skole: Dis tyd dat gemeenskappe onderwys terugvat

2020-06-01
Dr. Wynand Boshoff

Onderwys is 'n sosiale plig wat ten beste op die gemeenskapsvlak bedryf word. Dit was ook die benadering wat gegeld het toe die Skolewet van 1996 die onderskeid tussen openbare - en onafhanklike skole getref het, in stede daarvan om die onderskeid tussen "staatskole" en "privaatskole" te tref. In... Lees verder


Goeie nuus oor skole wat kan heropen – op versoek van die VF Plus

2020-06-02
Die Redaksie

"Die VF Plus is verheug oor die aankondiging dat skole wat daarvoor voorbereid is, dadelik en volledig kan open," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Die onopvallende wyse waarop hierdie aankondiging sonder die nodige reklame in die Staatskoerant (nr. ... Lees verder


Besteding van R600 miljoen op water en tenks vir skole – minister se antwoord skep meer vrae as antwoorde

2020-06-09
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van basiese onderwys het, in afwyking van die normale voorsieningsketting, 'n tender van R600 miljoen aan die Randse Waterraad toegeken.

Daarmee, volgens 'n antwoord van die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, is 3 500 skole van water en watertenks voorsien. Hierdie ... Lees verder


Besteding van R600 miljoen op water en tenks vir skole – minister se antwoord skep meer vrae as antwoorde

2020-06-09
Die Redaksie

"Die departement van basiese onderwys het, in afwyking van die normale voorsieningsketting, 'n tender van R600 miljoen aan die Randse Waterraad toegeken," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Daarmee, volgens 'n antwoord van die minister van basiese... Lees verder


Afrikaans in eksamenvraestelle: ‘n Goeie geskiedenisles kan Cosas net goed doen

2020-08-20
Die Redaksie

"'n Goeie geskiedenisles is wat Cosas, die ANC-gesinde studente-organisasie, nodig het. Dit blyk uit 'n onlangse verklaring waarin hulle tereg opmerk dat skoliere wat byvoorbeeld wiskundevraestelle in hul moedertaal kan antwoord, 'n merkbare voorsprong bo ander het. Indien Cosas 'n begrip van die... Lees verder


Minister Motshekga sien ruimte vir gesinne om in tuisskole saam te werk

2020-09-02
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van basiese onderwys, mev. Angie Motshekga, het in 'n mondelinge vraag van die VF Plus in die parlement opgemerk dat gesinne in tuisskole kan saamwerk.

Die vraag is gevra omdat tuisskole tans beskou word as kinders uit slegs een kerngesin wat deur hul eie ouers van onderwys voorsien... Lees verder


Herskryf van matriekvraestelle: Onskuldiges betaal die duurste

2020-12-04
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het vanmiddag aangekondig dat uitgelekte vraestelle op 15 en 17 Desember herskryf gaan word. Om dit te verwelkom, is soos om 'n ambulans te verwelkom: Indien daar nie 'n ramp was nie, was dit nie nodig nie. 

Wiskunde vraestel 2 word om... Lees verder


Voorgestelde uitstel van heropening van skole: Onderwys moet dalk opnuut bedink word

2021-01-15
Dr. Wynand Boshoff

Die nuus dat skole selfs later as verwag gaan open, lok uiteenlopende reaksie. Sommige ouers en onderwysers is verlig daaroor omdat hulle vir hul en hul kinders se lewe vrees.

Ander vrees die gevolge as kinders alleen tuis bly terwyl ouers werk en niemand na hulle kan omsien nie. Akademiese... Lees verder


Dwang op onafhanklike skole om te sluit sal onwettig wees

2021-01-18
Dr. Wynand Boshoff

Mnr. Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sal die perke van sy mag oorskry indien hy die onafhanklike skool Helpmekaar Kollege in Johannesburg, wil dwing om die departement van basiese onderwys se nuwe kalender te volg. Lesufi het aangekondig dat hy die skool vandag gaan besoek nadat... Lees verder


Onderwys gaan nie oor syfers nie, maar oor mense wat wil leer en geleer wil word

2021-03-04
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement oor matriekslaagsyfer van 2021)

In die ontleding van matriekslaagsyfers is kommentators geneig om net na syfers te kyk. In die proses maak hulle dieselfde fout as wat dikwels in skole gemaak word, naamlik die versuim om na die opvoedkundige werklikheid agter die syfers te... Lees verder


« 1 2 »