Soek Resultate - "#BasicEducation"

Skole, universiteite en kolleges wat kan, moet so vinnig moontlik heropen

2020-04-29
Dr. Wynand Boshoff

Planne om die totale onderwys- en opvoedingsektor in Suid-Afrika geleidelik te heropen, is verlede week deur die departement van hoër onderwys en vandag deur die departement van basiese onderwys bekend gemaak. Die VF Plus beywer hom daarvoor dat formele opvoeding so gou as wat medies... Lees verder


Matriek: Uitslae stabiliseer te midde van grendelstaat

2022-01-20
Dr. Wynand Boshoff

Matriekuitslae van die departement van basiese onderwys wat deur minister Angie Motshekga bekendgestel is, het die afwaartse neiging van verlede jaar gestabiliseer. Dit het van 76,4% verbeter tot 76,6% wat daarop dui dat talle onderwysers, ouers en leerders vasbeslote was om hulle nie te laat... Lees verder