Toesprake

ANC kan nie tegelykertyd regering en populistiese bevrydingsbeweging wees nie

2016-10-25
Dr Pieter Mulder

Die ANC-regering het die huidige, gewelddadige studente-protes toegelaat om te ontwikkel en kan nie nou sy hande in onskuld was en die skuld op ander pak nie.

“Geweld en brandstigting is nie aanvaarbaar nie en die polisie moet toegelaat word om sy werk te doen om op te tree teen misdadige... Lees verder


VF Plus Manifesbekendstelling/FF Plus Manifesto 2016, Pretoria

2016-06-18
Dr Pieter Mulder

Chairperson, Ladies and Gentlemen,

This year the ANC is governing South Africa and most local governments for 22 years. The question is: Are the problems after 22 years fewer or more? Are we better off or worse?

The ANC says they have a good story to tell. The Freedom Front Plus says it is a sad... Lees verder


Debate on Africa Day: Building a better Africa and a better world

2016-05-25
Dr Pieter Mulder

The question today: Are we building a better Africa?

On this day in 1963 leaders of 30 independent African states signed in Ethiopia a founding charter to establish the Organisation of African Unity.

In 2002 the OAU established its own successor the African Union. This time in Durban.

In his... Lees verder


Daar rus 'n grondwetlike verpligting op departement van kuns en kultuur om tale in SA uit te bou en te ontwikkel

2016-05-10
Dr Pieter Mulder

Daar rus ʼn grondwetlike verpligting op die departement van kuns en kultuur om tale in Suid-Afrika uit te bou en te ontwikkel. Die ontbinding van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat), was daarom ʼn groot terugslag vir die bevordering vir veeltaligheid in Suid-Afrika.

Daarbenewens het ʼn... Lees verder


Budget vote debate in parliament on Agriculture, Forestry and Fisheries

2016-04-21
Dr Pieter Mulder

The current drought is being described as the worst drought in 100 years. Thousands of small farmers and subsistence farmer’s livelihoods have been wiped out. Only in the next six months will we truly be experiencing the true impact of the drought.

Experience it in terms of food prices which ... Lees verder


Begrotingsposdebat: Departement van Mineralebronne - 2016

2016-04-19
Adv Anton Alberts

Voorsitter,

Minister, under the stewardship of the ANC this country’s mineral resources have been plundered under the guise of transformation, productivity has become an afterthought and one of the greatest commodity super cycles was a non-event in our mining industry. This has happened all... Lees verder


Debate in parliament: Removal of president in terms of section 89(1)(a) of the Constitution

2016-04-05
Dr Pieter Mulder

Speaker,

I want to suggest a statement the ANC can issue today:

“The National Executive Committee of the ANC met over the weekend…

“After careful debate and discussion, the NEC decided to recall comrade Zuma. This was one of the most difficult decisions the NEC has ever had to ... Lees verder


Die toenemende rassespanning en konflik in SA veral by universiteite en die nadelige invloed daarvan op die land se ontwikkeling

2016-03-08
Dr Pieter Mulder

Wie is ‘'n rassis en wie nie? In Suid-Afrika is daar tans ʼn ernstige debat oor rassisme. Ons in hierdie raad is die verkose leiers van die mense daarbuite. Ons moet leiding gee. Tot op datum was daar nog geen debat oor hierdie saak in die parlement nie. Daarom het ek hierdie debat aangevra.

... Lees verder

VF Plus-repliek op pres. Zuma se 2016-staatsrede

2016-02-17
Dr Pieter Mulder

Speaker,

In Noord-Ierland vra hulle wat 'n brug en 'n verraaier in gemeen het? – en die antwoord. Albei gaan oor na die ander kant. Ons het iets van daardie emosies in gister se debatte gesien.

In Noord Ierland het hulle vir jare mekaar doodgemaak oor godsdiensverskille.

In België het ... Lees verder


Kaapstadse Persklub vra dr. Corné Mulder van die VF Plus om vir een dag staatspresident te speel

2016-02-03
Dr Corné Mulder

Die Kaapstadse Persklub het dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, gevra om vandag die staatspresident se skoene aan te trek en ʼn alternatiewe staatsrede aan te bied.

In sy weergawe het dr. Mulder gesê hy sal hom in die besonder laat rig deur Suid-Afrika se Grondwet wat bepaal... Lees verder


« 1 2 3 4 5 »