Nuutste Nuus

VF Plus steun mosie van wantroue in Zuma

2017-04-03
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus sal enige mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma ondersteun. Pogings om weer ‘n mosie van wantroue in hom te stel moet egter strategies oorweeg word.

Die korrekte strategie sal wees om die ANC geleentheid te gee om intern steun te probeer werf waardeur ‘n mosie van wantroue ... Lees verder


Zuma plaas Suid-Afrika op altaar vir eie gewin

2017-03-31
Dr Pieter Groenewald

Pres. Jacob Zuma se aanwysing van Malusi Gigaba as nuwe minister van finansies is deel van die voortgesette uitbreiding van staatskaping deur die Guptas en terselfdertyd die versterking van pres. Zuma se faksie binne die ANC, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald... Lees verder


Boere beteken kos in jou maag (Artikel: Netwerk24)

2017-03-19
Dr Pieter Groenewald

Die afgelope week se parlementêre debat oor plaasmoorde is ’n belangrike stap om die erns van die situasie te erken, skryf Pieter Groenewald.

In die eerste helfte van Februarie vanjaar is 16 boere vermoor.
Is dit normaal?

Tot nou skram die regering weg van uitsprake oor plaasmoorde.... Lees verder


Steun aan VF Plus se veldtog oor plaasmoorde verwelkom

2017-03-17
Dr Pieter Groenewald

Die Joodse Raad van Afgevaardigdes het hom in ‘n verklaring sterk uitgespreek teen plaasmoorde en -aanvalle en sodoende sy stem gevoeg by dié van die VF Plus se veldtog teen plaasmoorde, sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

Die verklaring is uitgereik ná die debat oor ... Lees verder


Weerstand onder belastingbetalers sal toeneem om geld aan korrupte ANC-regering te gee

2017-03-15
Adv Anton Alberts

Namate korrupsie en onbevoegdheid in die ANC-regering toeneem, sal belastingbetalers se weerstand om hul swaar verdiende geld aan ʼn ondoeltreffende regering af te staan dienooreenkomstig toeneem, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.


Adv. Alberts het vandag met die Tweede... Lees verder


Die sukses van ʼn demokrasie kom uit die hart

2017-03-15
Dr Corné Mulder

Wat ʼn demokrasie soos Suid-Afrika laat slaag of faal is nie die harde en rigiede voorskrifte en reëls vervat in die Grondwet en ander wette nie, maar dit wat in die harte en gedagtes van die mense van die land omgaan, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.


Dr. Mulder het ... Lees verder


Die ongemaklike waarheid om plaasmoorde kan nie langer geïgnoreer word nie

2017-03-14
Dr Pieter Groenewald

Die buitensporige hoë persentasie moorde op plase en die brutaliteit daarvan in baie gevalle wat die indruk skep dat dit nie gewone misdaad is nie, het genoodsaak dat die VF Plus die debat oor plaasmoorde aangevra het, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
Plaasmoorde is vandag ... Lees verder


Minister Dlamini moet aangekla word van minagting van die hof en behoort summier afgedank te word

2017-03-14
Dr Corné Mulder

Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar skuldig gemaak aan minagting van die hof. Sy moet daarvoor aangekla word en behoort summier afgedank word, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sosiale ontwikkeling.


Dr. Mulder... Lees verder


Misdaadstatistiek: Geweldsmisdaad bly styg en wek kommer

2017-03-03
Dr Pieter Groenewald

Die eerste kwartaalikse (semester) bekendmaking van misdaadstatistiek word verwelkom deur die Vryheidsfront Plus, aangesien die party etlike jare reeds daarvoor vra. Die misdaadstatistiek vir die eerste semester wat strek vanaf 1 April 2016 – 30 September 2016 is vir die eerste keer aan die... Lees verder


Minister erken hy het geen idee wat die stand van nalatigheid in staatshospitale is nie

2017-02-28
Adv Anton Alberts

Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, en sy departement het geen inligting beskikbaar oor hoeveel mense weens nalatigheid in Suid-Afrika se staatshospitale sterf nie, en het tewens geen idee wat die stand van nalatigheid in die hospitale is nie, sê adv. Anton Alberts, de VF Plus... Lees verder


« 1 2 ... 4 5 6 7 8 ... 21 22 »