Nuutste Nuus

VF Plus se jaarlikse evaluering van ANC-Kabinet prestasies/mislukkings 2015

2015-12-07
Dr Pieter Mulder

VF Plus se jaarlikse evaluering van ANC-Kabinet prestasies/mislukkings 2015

Inhoudsopgawe

1. Werkswyse

2. Voordele

3. Rapport

Hiermee die VF Plus se jaarlikse einde van die jaar evaluering (rapport) van die ANC-kabinet se prestasies en mislukkings in 2015.

1. Werkswyse.

As werkswyse word... Lees verder


Publiek het die reg om te weet wat by SAL gebeur

2015-11-24
Adv Anton Alberts

Die publiek van Suid-Afrika het die volste reg om te weet hoe gehawend die geldsake van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is, en dit is betreurenswaardig dat die media nou verbied word om daaroor te berig,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Lees verder


Debat in parlement oor transformasie in Hoër Onderwys

2015-10-27
Dr Pieter Mulder

Wanneer ontevrede studente weer na die parlement opruk, moet die polisie hulle nie keer nie, maar eerder binnenooi sodat hulle die argitekte van die land se vele probleme, waarvan studiegeld net een is, persoonlik kan konfronteer, het, dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, vandag gesê in... Lees verder


Unesco, internasionale kundiges grom vir SA-regering oor fiasko by Vredefort-koepel

2015-10-04
Dr Pieter Mulder

Die Vredefort-koepel wat vir Suid-Afrika ʼn erfenis-juweel moet wees waarmee duisende besoekers jaarliks na die land gelok word, het nou ʼn internasionale verleentheid geword waar miljoene rande se belastinggeld die afgelope jare vermors is, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Die... Lees verder


Artikel: 'n Vredesoplossing in Israel is moontlik - maar eers op 'n Woensdag

2015-09-29
Dr Pieter Mulder

“Waarom is daar elke vyftig tree ʼn bomskuiling maar geen bomskuiling by die kleuterskool nie?” vra ek die Israelse gids terwyl ons Kibboets Kfar Azza naby die grens met Gasa besoek.

“Omdat dit 22 sekondes duur vir ʼn Hamas vuurpyl om vanaf Gasa tot hier te kom,” antwoord die ... Lees verder


Misdaadstatistiek: Geweldsmisdaad neem toe

2015-09-29
Dr Pieter Groenewald

Hoewel die misdaadstatistiek wat vandag bekend gestel is aandui dat kontakmisdade met slegs 0,9% toegeneem het, moet mense hulle nie daardeur laat mislei nie, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie.

Hy sê die groep kontakmisdade behels 17 misdrywe, maar... Lees verder


VF Plus vra Japanse regering en OECD om Hitachi SA te ondersoek

2015-09-29
Adv Anton Alberts

Benewens ʼn versoek tot die Openbare Beskermer (OB) om die beweerde korrupte verhouding tussen Hitachi SA en die ANC te ondersoek (wat vandag reeds ingedien is), gaan die VF Plus ook vra dat die Japanse regering en die internasionale OECD-konvensie se oorsigliggaam dit ondersoek, sê adv. Anton ... Lees verder


Kopiereg-Wetsontwerp hou onheilspellende gevolge vir kunstenaars is

2015-09-21
Adv Anton Alberts

Die nuwe Wetsontwerp op Kopiereg hou omvattende onheilspellende gevolge in vir alle kunstenaars in Suid-Afrika en kom daarop neer dat ʼn lied soos Steve Hofmeyr se Pampoen eendag outomaties aan die staat gaan behoort as die sanger nie meer daar is nie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder


Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

2015-09-17
Dr Pieter Mulder

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege.

Dit volg op die gebeure twee weke gelede waar... Lees verder


Elsenburg-bestuur moet verduidelik oor aanranding van studente by dié landboukollege

2015-09-01
Dr Pieter Mulder

Die gebeure by die landboukollege Elsenburg is onaanvaarbaar en die kollege-bestuur sal moet verduidelik waarom opruiende studente, sommige met EFF-oorpakke en sambokke, op die perseel toegelaat is, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Dr. Mulder sê die bestuur sal ook moet... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 10 11 »