Nuutste Nuus

Bring waardigheid terug na die parlement

2018-05-22
Die Redaksie

Die vlak van debatte word al hoe swakker aangesien daar enersyds nie meer ag geslaan word op wat lede vir mekaar sê nie, en andersyds omdat die paar minute wat partye tot hul beskikking het om te praat, meestal gebruik word om vernederende skelwoorde na mekaar te slinger en in klankgrepe... Lees verder


Doen méér, praat minder oor oonreëlmatighede

2018-05-22
Die Redaksie

Uitlatings oor planne soos omkeerstrategieë en besparingsmaatreëls het nou al deel van die ANC-regering se jaarlikse retoriek geword wat onderliggend is aan sy mislukkings op alle sfere van regering.

"Vandag is weer gehoor dat vertroue opgebou en herstel moet word in die belastinggaarder ... Lees verder


Bevelstruktuur laat dissipline in weermag verval

2018-05-21
Die Redaksie

"Jaar na jaar word gepraat oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se ontoereikende begroting, en dit sal waarskynlik voortduur omdat daar nie die politieke wil van die ANC-regering is om die situasie te verander nie," het Dr. Pieter Groenewald,VF Plus-leier Vrydag in die begrotingsdebat... Lees verder


ANC se historiese lojaliteit orden Suid-Afrika se buitelandse beleid

2018-05-21
Die Redaksie

"Suid-Afrika se buitelandse beleid van die afgelope twee dekades is grootliks rigtingloos en word hoofsaaklik georden deur die ANC se historiese lojaliteite, en nie deur gesonde ekonomiese beleid in belang van die inwoners van die land nie," het Wouter Wessels, VF Plus parlementêre... Lees verder


Afrikaans moet groter rol speel in hoër onderwys

2018-05-18
Die Redaksie

“Die aanslag teen Afrikaans deur die regering en sy meelopers soos die vise-rektors by sommige universiteite is kortsigtig en ongrondwetlik en is duidelik ʼn poging om die taal op instellings van hoër onderwys dood te wurg,” het Pieter Groenewald, VF Plus-leier, gesê.

... Lees verder

Respek vir mekaar sal van SA ‘n minder gewelddadige plek maak

2018-05-18
Die Redaksie

Die blote feit dat die gewese adjunk-minister van hoër onderwys en veroordeelde vroueslaner Mduduzi Manana nog ʼn ANC-parlementslid is, wys hoe vals die regering is as hy van vroueregte praat. ʼn Lid van die VF Plus wat hom skuldig maak aan enige geweld teenoor ʼn vrou, sal summier geskors... Lees verder


Israel: Regering oorreageer met onttrekking van ambassadeur

2018-05-17
Die Redaksie

“Die ANC-regering het geoorreageer met die onttrekking van Suid-Afrika se ambassadeur aan Israel en met hierdie optrede het hy reeds kant gekies wat betref die konflik tussen Israel en die Palestyne,” sê Dr Pieter Groenwald, VF Plus leier.

Groenewald sê in ‘n... Lees verder


Opkomende boere moet daadwerklik gehelp word

2018-05-17
Die Redaksie

"Propaganda en mites oor landbou sal voedelsekerheid in Suid-Afrika vernietig en die land op die Zimbabwe-pad plaas. Besluite oor landbou moet gegrond wees op feite, en nie op politieke propaganda en mites nie,” sê Wouter Wessels, VF Plus parlementêre woordvoerder vir landbou.

... Lees verder

Regstelsel moet wegbeweeg van slegs Engels

2018-05-17
Die Redaksie

"Suid-Afrika se regstelsel sal al die mense van die land beter kan bedien indien daar op alle vlakke wegbeweeg word van die hoofsaaklike gebruik van slegs Engels en om al elf amptelike tale deel van die stelsel te maak," het Corné Mulder, VF Plus woordvoerder regsadministrasie tydens die... Lees verder


ANC-regering dobbel met Suid-Afrika se kosbare natuurlike hulpbronne

2018-05-17
Die Redaksie

Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne word midde-in ʼn erge droogte daagliks skaarser en daar kan nie langer weggeskram word van die realiteit van klimaatsverandering nie

“Daarbenewens rig besoedeling reuse skade aan terwyl die departement van omgewingsake en sy Groen Skerpioene dit nie... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 47 48 »