Nuutste Nuus

Toespraak in die parlement: Tweede Lesingsdebat: Onderhoudswysigingswetsontwerp

2015-06-23
Adv Anton Alberts

This Bill, that serves to bring justice to maintenance matters pending the finalization of the South African Law Reform Commission’s review, is a welcome change to the current maintenance system.

Daar is geen twyfel dat die onderhoudstelsel soos dit tans daar uitsien gebrekkig is nie.... Lees verder


Toespraak in parlement: Implikasies van die bywoning van pres. Omar Al-Bashir van die AU-beraad in SA

2015-06-23
Dr Pieter Mulder

Wat is goeie leierskap?

’n Leier moet die toekoms antisipeer en vroegtydig stappe doen in belang van sy organisasie om verleentheid of skade vir sy organisasie te voorkom. Hy moet dus oor die bult moeilikheid betyds kan sien aankom. Pres. Zuma en die ANC-regering het dit nie gedoen nie en... Lees verder


ANC grawe Suid-Afrika al hoe dieper in die put van ekonomiese verval

2015-06-09
Adv Anton Alberts

Die tempo van ekonomiese verval in Suid-Afrika is nou so snel dat ʼn mens byna al terugverlang na die ooreenstemmende tyd verlede jaar, en toe het dit reeds ellendig gegaan, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

Adv. Alberts het vandag met die... Lees verder


Afrika behoort aan al sy kinders

2015-05-28
Dr Corné Mulder

Afrika behoort aan almal wat op hom woon, ongeag sy ras, kleur of herkoms. Dit is al sy inwoners se tuiste en toekoms en niemand op die kontinent kan dit van ʼn ander wegneem of vervreem nie, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.
Dr. Mulder, wat vandag met Afrikadag-vieringe... Lees verder


Minister van polisie se verslag oor Nkandla verdedig die onverdedigbare

2015-05-28
Dr Corné Mulder

Die verslag van polisieminister Nathi Nhleko oor Nkandla is ʼn verdere, desperate poging van die ANC om die onverdedigbare te verdedig, en sal bloot daartoe bydra om dié skandaal deel van pres. Jacob Zuma se nalatenskap te maak, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.
Dr.... Lees verder


Pres. Zuma se begrotingsposdebat: Pres. Zuma in stryd met Grondwet oor sy verdelende uitsprake

2015-05-26
Dr Pieter Mulder

President Jacob Zuma is ywerig om geskiedenislesse uit te deel. Sy uitsprake, soos op Afrikadag toe hy gesê het daar was vrede in Afrika tot ‘ander’ in die land opgedaag het, waar hy duidelik na wittes verwys, maak dit egter duidelik dat die president self ʼn geskiedenisles nodig... Lees verder


VF Plus bekom wel statistiek wat dui op die benarde finansiële situasie van die e-tol-projek

2015-05-21
Adv Anton Alberts

Statistiek met syfers wat die VF Plus bekom het oor die finansiële situasie van die e-tol-projek, maak dit duidelik waarom die ANC-regering nou desperate spronge uitvoer om die projek van ondergang te red, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

... Lees verder

In the midst of the crisis, Eskom and government cannot continue as if it is ‘business as usual’

2015-05-18
Dr Pieter Mulder

In its biggest crisis hour it appears as if it is ‘business as usual’ for Eskom and government and its time the power utility realises that far-reaching measures must be instituted before it can function normally again.

This is the message that Dr. Mulder, leader of the FF Plus, today... Lees verder


Nampo: Geleentheid vir suksesvolle grondhervorming deur minister Nkwinti gemis

2015-05-13
Dr Pieter Mulder

“Die geskiedenis van grondhervorming sal eendag wys dat kosbare tyd en die goedgesindheid van boere tydens die Nkwinti-Zuma jare gemors is. Duisende hektaar produserende landbougrond is in hierdie tyd uit produksie gehaal as gevolg van mislukte grondhervormingsprojekte,” het dr. Pieter... Lees verder


Tyd is ryp vir nuwe volwasse debatte oor minderhede en hulle regte in Suid-Afrika.

2015-05-12
Dr Pieter Mulder

Wat is die dilemma van minderhede? Alexis de Tocqueville het dit raak opgesom: "Daar word van die minderheid verwag dat hulle deel van die meerderheid moet word,-- maar hulle kan dit slegs doen as hulle die dinge laat vaar wat werklik vir hulle belangrik is en wat die verskille (of konflik) tussen... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 14 15 »