Nuutste Nuus

ABSA-SARB sage afleier van OB-staatskapingsverslag

2017-01-17
Dr Pieter Groenewald

“Die ABSA-SARB-sage oor die hulppakket deur die Reserwebank aan ABSA is ‘n rookskerm om die aandag weg te lei van die staatskapingsverslag van die Openbare Beskermer. Volgens die OB se verslag moet die president ‘n kommissie van ondersoek instel na staatskaping en dit is eintlik... Lees verder


Uitstalling in Nasionale Kunsmuseum skok

2017-01-13
Dr Pieter Groenewald

ʼn Uitstalling in die Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad wat slegs bestaan uit die kwetsende woorde ‘Fuck White People’ is onverantwoordelik en die VF Plus doen ʼn beroep op die museum om dit sonder meer te verwyder, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Volgens dr.... Lees verder


ANC is die olifant in die onderwyskamer met swak bestuur en aftakeling van moedertaalonderrig

2017-01-05
Adv Anton Alberts

Aan alle matrikulante wat die pas afgelope eksamen geslaag het, en veral aan dié wat deur harde werk top-prestasies behaal het nieteenstaande ʼn gebrekkige onderwysstelsel, wil die VF Plus geluk sê en aan hulle voorspoed toewens met hul toekoms, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus... Lees verder


VF Plus-leier besoek slagoffer van plaasaanval in hospitaal

2016-12-27
Dr Pieter Groenewald

Die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Groenewald, het vanmiddag Joe Astle, ʼn slagoffer van die plaasaanval op Kersdag buite Leeudoringstad, in die Tshepong-hospitaal by Klerksdorp besoek.

Gister was daar ʼn poging om Astle en sy moeder Karin Nel na die Life Anncron-kliniek in Klerksdorp... Lees verder


Kersfeesboodskap – 2016

2016-12-21
Dr Pieter Groenewald

Die jaar 2016 is byna iets van die verlede. Elkeen het sekerlik persoonlike uitdagings in die jaar gehad waarvan sommiges suksesvol oorwin en ander teleurstellend verloor is.

In die Suid-Afrikaanse politieke landskap, en ook in die wêreld, is daar baie onsekerhede wat twyfel in die gemoedere ... Lees verder


Versoeningsdag: Erken en respekteer verskille

2016-12-16
Dr Pieter Groenewald

“Afrikaners het ʼn grondwetlike reg om hulle kultuur en erfenis te herdenk en uit te leef. Die herdenking van 16 Desember word deur die meeste Afrikaners gesien as Geloftedag binne die konteks van ʼn gelofte wat afgelê is in 1838. Versoeningsdag en die jaarlikse herdenking van die... Lees verder


EFF gooi brandende vuurhoutjies in gras met uitsprake oor grond

2016-12-01
Dr Pieter Groenewald

Die EFF wil nie hê daar moet sensitiwiteit wees as hulle sê wittes het grond gesteel nie. Maar hulle raak ongelukkig as hulle op die leuen gewys word. Hulle moet besef hulle gooi brandende vuurhoutjies in die gras met hierdie soort uitsprake, sê dr. Pieter Groenewald, leier van... Lees verder


Zuma hou ANC gyselaar

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

Dit is duidelik dat pres. Zuma die ANC gyselaar hou met die dreigement van skeuring indien die party van hom ontslae sou raak,” sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

In reaksie op die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se uitlatings oor die mosie van wantroue teen... Lees verder


ANC-regering moet skuld kry vir geldprobleme in hoër onderwys

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

Daar bestaan nie so iets soos gratis hoër onderwys nie. Daar kan wel ʼn opvatting wees dat dit gratis is as studente nie klasgelde betaal nie, maar dit is nie so nie aangesien iemand eindelik tog moet opdok, en dit is die belastingbetaler, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

... Lees verder

VF Plus wys nuwe leierskap aan

2016-11-12
Dr Pieter Groenewald

Dr. Pieter Groenewald, voormalige voorsitter van die VF Plus, is vandag aangewys as nuwe leier van die VF Plus wat die party met ʼn sterk leierskapspan na die volgende algemene verkiesing in 2019 en daarna moet lei. Adv. Anton Alberts is in sy plek as voorsitter van die party aangewys.

Dr.... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 14 15 »