Nuutste Nuus

Dr. Pieter Mulder, FF Plus MP, will inform international community regarding the situation in SA

2017-05-11
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, FF Plus MP, will attend a meeting of the Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels Belgium this weekend.

UNPO's objectives as an organisation is the protection and promotion of minorities and indigenous groups' rights. Therefore, the organisation aims to... Lees verder


DA speel in hande van ANC om kiesstelsel te wil verander

2017-05-11
Dr Pieter Groenewald

Die Demokratiese Alliansie (DA) speel in die hande van die ANC as hulle die kiesstelsel in Suid-Afrika wil verander na ʼn suiwer kiesafdelingstelsel. ʼn Suiwer kiesafdelingstelsel sal die ANC ʼn groter meerderheid van tot 80% in die Nasionale Vergadering kan gee. Dit is selfs bevestig deur dr. Van Zyl ... Lees verder


Optogte moet effektief wees, sê VF Plus

2017-04-11
Dr Pieter Groenewald

Openbare optogte teen die ANC met die doel om druk op pres. Jacob Zuma te plaas om te bedank, moet effektief wees en daarom steun die party enige optog met hierdie doelwit, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê hoewel die VF Plus nie beswaar het teen die... Lees verder


Suid-Afrika verenig teen pres. Jacob Zuma

2017-04-07
Dr Pieter Groenewald

Suid-Afrikaners van alle rasse en groeperinge het vandag in hul duisendtalle regoor die land, en selfs op plekke oorsee opgeruk om ʼn harde eenheidsboodskap aan pres. Jacob Zuma en die ANC te stuur dat die korrupte leierskap van die president nie langer geduld sal word nie, sê dr. Pieter... Lees verder


Fitch Ratings se afgradering wys hoe die Zuma-tsunami oor SA rol

2017-04-07
Adv Anton Alberts

Fitch Ratings se afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus, wys dat die tsunami van roekeloosheid wat president Jacob Zuma losgemaak het met sy laaste kabinetskommeling, steeds sterk oor Suid-Afrika se ekonomiese landskap rol, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-voorsitter en parlementêre... Lees verder


VF Plus deel van optog na Uniegebou

2017-04-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus sal môre deelneem aan die beplande optog deur SaveSA vanaf Kerkplein (10 vm) na die Uniegebou in Pretoria, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die VF Plus wil sodoende sy solidariteit betoon met die burgers van Suid-Afrika teen die... Lees verder


Rommelstatus: Suid-Afrika kan Zuma nie langer bekostig

2017-04-03
Dr Pieter Groenewald

Standard & Poor’s se kredietafgradering van Suid-Afrika na rommelstatus, is te wyte aan president Jacob Zuma wat weereens bewys het dat hy sy eie belange bo dié van Suid-Afrika stel.

Standard &Poor’s wat aanvoer dat die vervroegde besluit om Suid-Afrika af te gradeer en... Lees verder


VF Plus steun mosie van wantroue in Zuma

2017-04-03
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus sal enige mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma ondersteun. Pogings om weer ‘n mosie van wantroue in hom te stel moet egter strategies oorweeg word.

Die korrekte strategie sal wees om die ANC geleentheid te gee om intern steun te probeer werf waardeur ‘n mosie van wantroue ... Lees verder


Zuma plaas Suid-Afrika op altaar vir eie gewin

2017-03-31
Dr Pieter Groenewald

Pres. Jacob Zuma se aanwysing van Malusi Gigaba as nuwe minister van finansies is deel van die voortgesette uitbreiding van staatskaping deur die Guptas en terselfdertyd die versterking van pres. Zuma se faksie binne die ANC, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald... Lees verder


Boere beteken kos in jou maag (Artikel: Netwerk24)

2017-03-19
Dr Pieter Groenewald

Die afgelope week se parlementêre debat oor plaasmoorde is ’n belangrike stap om die erns van die situasie te erken, skryf Pieter Groenewald.

In die eerste helfte van Februarie vanjaar is 16 boere vermoor.
Is dit normaal?

Tot nou skram die regering weg van uitsprake oor plaasmoorde.... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 17 18 »