Mediaverklarings

Vrystaatse munisipaliteite betaal nie derdeparty-aftrekkings oor nie

2017-06-13
Wouter Wessels

Daar is ʼn sindikaat bedrywig in sommige Vrystaatse munisipaliteite wat derdeparty-aftrekkings van werknemersalarisse, wat veronderstel is om aan pensioen- en mediese fondse, SARS en ander derdepartye oorbetaal te word, steel, aldus Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse wetgewer.

Wessels... Lees verder


Lekwa-Teemane-stadsraad (Christiana / Bloemhof) swakste in Noordwes

2017-06-13
Mnr. Hannes Schutte

Die Lekwa-Teemane-stadsraad (Christiana / Bloemhof) is die swakte stadsraad in Noordwes het dit geblyk tydens ʼn besoek van die portefeuljekomitee vir plaaslike regering aan stadsrade in die provinsie, sê Hannes Schutte, VF Plus-LPW vir Noordwes.

Schutte sê die volgende het geblyk uit... Lees verder


ANC en EFF mislei hulself oor ware redes waarom grondhervorming misluk

2017-06-13
Dr Pieter Groenewald

Die ANC en EFF misbruik die beginsel van gewillige koper/gewillige verkoper as rookskerm vir die ware redes waarom grondhervorming misluk, dit is eintlik die onbevoegdheid en korrupsie onder amptenare in die grondhervormingsproses, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr.... Lees verder


Afrika moet vir eers die verlede vergeet en na die toekoms kyk

2017-06-13
Dr Corné Mulder

Vir Afrika om vooruit te gaan moet die verlede vir eers agtergelaat word en daar moet vorentoe gekyk word. ʼn Beter toekoms vir die kontinent kan nie gebou word deur aanhoudend in die verlede te delf nie, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

Dr. Mulder het vandag met die... Lees verder


Knysna-brande se oorsprong moet spoedig bepaal word

2017-06-12
Dr Pieter Groenewald

Die oorsaak van die vernietigende brande in en om die Knysna-gebied moet dringend ondersoek word en die bevinding moet so spoedig moontlik aan die publiek bekend gemaak word, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê dit is veral nodig gesien in die lig van ʼn... Lees verder


Vuur en reën bring pyn en verligting

2017-06-09
Dr Corné Mulder

Die Wes-Kaap het die afgelope dae gebuk gegaan onder beproewende weersomstandighede en verwoestende brande, en alhoewel die reën in die droogtegeteisterde gebiede verwelkom word, wil die VF Plus sy diepste simpatie betuig met die verlies aan menselewens in die proses.

Dr. Corné Mulder,... Lees verder


Esidimeni: VF Plus bekommerd oor sloerdery met vervolgings

2017-06-08
Philip van Staden

Die VF Plus is bekommerd oor die sloerdery met die ondersoeke na die afsterwe van meer as 94 Esidimeni-pasiënte vroeër vanjaar nadat dit gister in Johannesburg tydens ʼn mediakonferensie aan die lig gekom het dat die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag voete sleep met die ondersoeke.

... Lees verder

Die verhaal oor ANC-prestasies is ʼn leë boek

2017-06-08
Adv Anton Alberts

Indien ʼn boek geskryf moet word oor die ANC se prestasies sedert dié party aan bewind gekom het, sou dit ʼn leë boek wees sonder enige inhoud, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies.

Adv. Alberts het met vandag se Eerste Lesingsdebat... Lees verder


Kolonialisme net rookskerm om Zille te skors

2017-06-08
Dr Pieter Groenewald

Helen Zillle se uitlatings oor kolonialisme is moontlik net as rookskerm gebruik om haar te skors. Dit blyk uit die uitlating van die DA-leier, Mmusi Maimane, dat sy besluit om teen Zille op te tree daarop berus dat hulle ‘verskillende sienings’ het oor dit wat die DA teen 2019 wil... Lees verder


Wat as Matjhabeng soos Knysna brand?

2017-06-08
Die Redaksie

Daar is slegs een operasionele brandweerwa vir al ses dorpe in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, omdat die ander onklaar geraak het weens ʼn gebrek aan instandhouding, het mev. Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit wat Welkom, Ventersburg, Allanridge, Virginia, Odendaalsrus... Lees verder


« 1 2 ... 7 8 9 10 11 ... 144 145 »