Mediaverklarings

VF Plus se voorlegging oor minderheidsregte by konferensie van die VF Plus en UNPO

2013-11-21
Dr Corné Mulder

Die internasionale konferensie wat die Vryheidsfront Plus vandag in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) aangebied het, is ‘n historiese gebeurtenis wat betref die stryd om die regte van minderhede in Suid-Afrika, sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


VF Plus vra LUR om in te gryp in Krugersdorp oor waterprobleme

2013-11-20
Jaco Mulder

Die VF Plus het die LUR vir plaaslike regering en behuising, me. Ntombi Mekgwe, versoek om in te gryp in die voortslepende waterkrisis wat die Mogale City munisipaliteit in Krugersdorp nou vir maande reeds teister.  Inwoners en sakelui van Noordheuwel en Monument in Krugersdorp is keelvol vir... Lees verder


Mediakennisgewing: Internasionale konferensie oor minderheidsregte

2013-11-20
Wouter Wessels

‘n Paneel van internasionale kundiges en vooraanstaande Suid-Afrikaanse akademici gaan deelneem aan ‘n konferensie oor minderheidsregte wat die Vryheidsfront Plus eerskomende Donderdag (21 November 2013) in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) by die ... Lees verder


VF Plus gaan vra dat hofaansoek om ’n interdik teen inwerkingstelling van E-Tolwet voor 3 Desember aangehoor word

2013-11-20
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus en sy vennote in die stryd teen –tol, die Transvaalse Landbou Unie van Suid-Afrika (TLU SA) en die Nasionale Belastingbetalers Unie (NBU) gaan vra dat sy hofaansoek om ‘n interdik teen die inwerkingstelling van die E-Tolwet voor 3 Desember aangehoor word, sê ... Lees verder


Dr. Pieter Mulder eenparig herkies tot leier van die Vryheidsfront Plus

2013-11-18
Wouter Wessels

Die VF Plus se voorsitter, dr. Pieter Groenewald, is ook eenparig herkies op die vergadering wat bestaan het uit afgevaardigdes van al nege provinsies asook die party se verkose verteenwoordigers.

Die uitvoerende dagbestuur vir die nuwe termyn is dr. Pieter Mulder, dr. Pieter Groenewald, adv.... Lees verder


VF Plus bied internasionale konferensie oor minderheidsregte aan

2013-11-18
Wouter Wessels

‘n Paneel van internasionale kundiges en vooraanstaande Suid-Afrikaanse akademici gaan deelneem aan ‘n konferensie oor minderheidsregte wat die Vryheidsfront Plus eerskomende Donderdag in samewerking met die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) by die Parlement in... Lees verder


ANC in Gauteng koop stemme met belastingbetalersgeld, sê VF

2013-11-18
Die Redaksie

“Die ANC koop stemme met R140 miljoen wat deur die belastingbetaler voorsien word”, sê Jean Kriek, leier van die VF Plus Jeug in Gauteng.

Dit volg nadat die Gautengse regering aangekondig het dat hulle twee werkskeppingsaksies, Zivuseni Reload Program en UOWP gaan loods. ... Lees verder


Gigaba learned nothing from Ramaphosa’s apology

2013-11-17
Dr Pieter Mulder

Minister Gigaba learned nothing from the controversy around Mr. Cyril Ramaphosa’s scare tactics using the remarks that ‘the Boers will return’.

Minister Gigaba told Limpopo residents that if they do not vote for the ANC the "oppressors" will come back to rule. Who... Lees verder


Fransman se heldeverering van Robert McBride wys wat vir Wes-Kaap onder ’n ANC-regering wag

2013-11-15
Dr Corné Mulder

Die uitspraak van Marius Fransman dat Robert McBride 'n held, patriot en toegewyde openbare dienaar is, is 'n vooruitskouing van wat kiesers en inwoners van dié provinsie onder ‘n ANC-beheerde Wes-Kaapse regering na 2014 kan verwag, sê dr. Corné Mulder, parlementslid en... Lees verder


R30 miljard weg: Tree nou op teen vermorsing van staatsgeld

2013-11-15
Adv Anton Alberts

Dit is haas ondenkbaar dat meer as R30 miljard van die staat se geld wat uit die belastingbetaler se sak kom in een jaar vermors word sonder dat koppe op hoë vlak rol en die skuldiges voor die hof gebring word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre... Lees verder


« 1 2 ... 86 87 88 89 90 ... 94 95 »