Mediaverklarings

Ramaphosa misbruik godsdiens

2014-01-21
Dr Pieter Mulder

“Geen politieke party kan God en godsdiens vir hulle opeis nie. Hierdie tipe propaganda moet ten sterkste tydens hierdie verkiesing veroordeel word,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, gesê.

Ramaphosa het tydens die Gautengse bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes in ... Lees verder


ANC-regering moet rasgebaseerde regstellende aksie en SEB afskaf

2014-01-21
Adv Anton Alberts

“Die jongste syfers wat aandui dat die meerderheid woonhuise wat in voorstedelike gebiede verkoop word deur swart, bruin en Indiër mense gekoop word, moet die ANC-regering beweeg om sy ras-gedrewe beleid van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te skrap,”... Lees verder


Kinderverkragting en –mishandeling is buite beheer

2014-01-21
Die Redaksie

Kinderverkragting en -mishandeling in Suid-Afrika het ‘n ongekende hoogtepunt bereik, sê raadslid Amanda de Lange, VF Plus-woordvoerder oor vroue-aangeleenthede.

Volgens De Lange toon nie-amptelike statistiek aan dat ‘n kind gemiddeld elke 3 minute in Suid-Afrika verkrag word.... Lees verder


VF Plus sal klag indien by Verbruikerskommissie oor e-tolrekeninge

2014-01-20
Adv Anton Alberts

“Die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klag by die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) indien oor die probleme wat verbruikers en inwoners van Gauteng ervaar met e-tolrekeninge. Hierdie klagte is deel van die party se voortgesette opposisie teen tolpaaie en die hulp wat die party aan... Lees verder


Nasionale debat nodig oor simbole

2014-01-20
Dr Corné Mulder

Die geskiedenis van Suid-Afrika strek nie net oor die ANC se struggle-tydperk nie en ‘n nasionale debat is nodig oor die behoud van simbole wat vir elke gemeenskap van waarde is, sê dr. Corné Mulder, VF Plus-woordvoerder oor Kuns en Kultuur.

“Die land behoort aan almal wat ... Lees verder


VF Plus speel sleutelrol in die 2014 Gautengse verkiesing

2014-01-20
Jaco Mulder

Die VF Plus gaan in die 2014-algemene verkiesing ‘n sleutelrol speel in Gauteng, sê mnr. Jaco Mulder, LPW en VF Plus-leier vir Gauteng.

Volgens die nuutste onafhanklike meningspeilings van IPSOS toon die VF Plus ‘n groei van 22% in die provinsie sedert die 2009-algemene... Lees verder


Bloemfontein se onaanvaarbare waterpenarie

2014-01-16
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus dring daarop aan dat die Mangaung Metro Munisipaliteit onmiddellik die watervoorsiening van Bloemfontein as ‘n nood-prioriteit verklaar en ‘n aksieplan aktiveer om die waterprobleem daadwerklik aan te spreek en op te los.

Dit is onaanvaarbaar dat die... Lees verder


Sekerheidsklarings word ’n klug en bedreig SA se veiligheid

2014-01-15
Dr Pieter Groenewald

Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het erken dat kol. Nceba Patrick Bobelo, wat skuldig bevind en tronkstraf opgelê is aan roof op 6 Maart 1995, ‘n geheime sekerheidsklaring ontvang het. Sy het geantwoord op ‘n vraag van Pieter... Lees verder


VF Plus-jeug waarsku teen verblyfswendelaars

2014-01-15
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug doen ‘n dringende beroep op voornemende studente om uiters versigtig te wees met die keuse van verblyf in die nuwe akademiese jaar.  Duisende studente wend hul tot die Jakarandastad en almal is opsoek na goedkoop verblyf in veral die Hatfield-omgewing.  Wees egter... Lees verder


’n Kodesa oor ekonomie nou nodig om Suid-Afrika se ekonomie te red

2014-01-14
Adv Anton Alberts

Die beloftes van pres. Jacob Zuma dat 5 miljoen werksgeleenthede oor die volgende 5 jaar in Suid-Afrika geskep gaan word, is blote retoriek. ‘n Tweede Kodesa, hierdie keer oor die land se ekonomie en die waarde van plaaslike selfstandigheid, is nou nodig om die land weer op die pad na... Lees verder


« 1 2 ... 82 83 84 85 86 ... 93 94 »